Berg en See
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen musiek word buite die huis toegelaat nie, en harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste word versoek om geraas na 23:00 tot 'n minimum te beperk.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eiendom bied akkommodasie vir 'n maksimum van 4 gaste.
Geen bykomende persone word toegelaat om oornag te bly nie.
Die eienaars woon in die woonstel op die onderste verdieping.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang