+22
Selfsorg in Gariepdam

Berghaan House 43A @ Mari-Yans Guesthouses

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
2.0
Claudette D
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2025

Sal nie aanbeveel nie R3500 vir 1 aand is baie geld veral as die gasheer ongeskik is. Ons het geboek en volgens die webtuiste kon ons inboek vanaf 14:00, maar die gasheer het gesê ons kan eers na 15:00 inboek, en gesê ons moet op die laaste 9 uur die volgende dag uit. Die pin-lokasie het ons na die verkeerde adres geneem. Ons het verskeie kere gebel, maar hy het nie geantwoord nie, en toe hy wel antwoord, was hy ongeskik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Susan
Berghaan House 43A @ Mari-Yans Guesthouses
Dankie vir u terugvoer. Ons neem alle kommentaar ernstig op en wil graag die situasie vanuit ons kant verduidelik. Die bespreking is gemaak teen die geadverteerde tarief vir Mari-Yans Gastehuise soos dit verskyn. Volgens die oorspronklike bespreking sou daar ’n sekere aantal gaste wees, en tydens aankoms het dit geblyk dat daar ook ’n kind by die groep was wat nie vooraf op die bespreking aangedui is nie. Ons probeer altyd om seker te maak dat die aantal gaste korrek aangedui word, aangesien dit ’n invloed het op kapasiteit en fasiliteite. Op die oggend van aankoms is ’n pin-ligging van die adres in Berghaanstraat 17 gestuur, saam met verdere relevante inligting om die aankomsproses te vergemaklik. Hierdie boodskap is later deur u bevestig en daarvoor is ook dankie gesê. Gaste word gewoonlik by hierdie adres ontvang voordat hulle na die betrokke gastehuis begelei word. Toe u laat weet dat u reeds in Gariepdam is, was ons besig om ander gaste te ontvang en na hul onderskeie eenhede te neem. Ons het u versoek om asseblief net ’n paar minute geduldig te wees terwyl ons die ander gaste klaar help. Daarna is u persoonlik ontvang en na die gastehuis begelei, waar die basiese huisreëls en fasiliteite aan u verduidelik is. Ons het ook navraag gedoen oor die addisionele kind wat nie op die oorspronklike bespreking verskyn het nie. Hierdie tipe inligting is belangrik vir administratiewe en operasionele redes. U het egter verkies om steeds met die bespreking voort te gaan, en ons het u verblyf soos beplan voortgesit. Ons streef daarna om alle gaste dieselfde vlak van diens, netheid en veiligheid te bied. Die perseel beskik onder andere oor sekuriteitsheinings, sluithekke, diefwering en onderdakparkering vir gaste se gerief. Ons is jammer dat u ervaring nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Terugvoer van gaste verskil soms, maar ons bly verbind tot professionele diens en ’n aangename verblyf vir almal wat by ons oornag. Ons waardeer alle eerlike terugvoer en wens u alles van die beste toe met u toekomstige reise.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

43 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81cc1a4ea4a14ea25b00ebe65ff8204a626eed166bce94a6183243386076e4b27130b1518129e87f7dec2e5b45b1004339ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 1 5 1 2 43 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.596042 25.493296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang