+28
Selfsorg in Noord-Kaap

Berghaven A-Frame Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunél J
1 nag
5.0
Apr 2026

Gasvrye ontvangs. Baie gerieflik, versteek in die stil Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MSJ
Berghaven A-Frame Cottage
Baie dankie Sunél vir jou vriendelike woorde. Ons is so bly julle het dit gerieflik gevind, en die rustigheid van die stille Karoo. Julle is altyd welkom om weer te kom geniet.

Jacques L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantasties! Nie net 'n pragtige plek nie, maar twee pragtige mense wat die plaas besit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MSJ
Berghaven A-Frame Cottage
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Enige tyd welkom by ons plekkie.

Brendan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Excellent, friendly and welcoming. We had a great stay on the farm. A group of us from Cape Town arrived on our adventure bikes. Because we had limited packing space, we asked the owners if they could get us some cold beverages and ice. They were happy to help. Their hospitality was excellent, and they were very friendly. The house is a nice getaway with a great braai area. The stars were incredible at night. If you're in the area or looking for a quick escape to stargaze, this place is a definite must-stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MSJ
Berghaven A-Frame Cottage
Thank you very much, Brendan. We appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MSJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R3 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek

Kapgat Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d1379485621b9cd1ad06e2863b224aec80dd486b263b29eba6f3dc2e495f76e691b346c3b168c5aab022ede5cf11218f38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 Kapgat Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.641461 20.139629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang