+97
B&B in Mountain View

Bergheim Private Manor

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madale V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uit die boeke! Ons ervaring by Bergheim was ongelooflik! Elzilda is dierbaar en mens kan sien sy het 'n absolute passie en liefde vir wat sy doen en die fantastiese huis en tuin waar ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Klas, styl en kultuur in elke opsig. ‘n ongelooflike mooi en baie netjiese plek, met ryk geskiedenis, ou wêreldse sjarme. Wonderlike ontvangs deur die eienaars. Hulle sien na die kleinste detail met sorg. Die ontbyt en die stylvolle manier waarop dit bedien word, is klaar genoeg rede om gereeld weer daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Outstanding! We had a warm and friendly welcome from our hosts and the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie lekker gebly en goeie gasvryheid. Baie lekker gebly en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hulpvaardige gashere. Baie mooi plek en pragtige ou meubels wat die boustyl beklemtoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loise B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Welkom, warmte, liefde, tuis, vreugde, onvergeetlik. Wat ’n heerlike ervaring! Ek is met ope arms ontvang en het van die eerste oomblik af tuis gevoel — soos by my ouerhuis. Die tuisgemaakte kos was fantasties, die geselskap warm en eg, en die plek het diep in my hart ingekruip. Dis so lekker om te bly waar mense ’n ware lus vir die lewe het. Ek sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sprokiesagtige "home away from home". Asemrowend mooi akkommodasie - ons het gevoel soos huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzilda
Bergheim Private Manor
Dit was ons voorreg, kom asb weer!

Zander L
1 nag
5.0
Apr 2025

Wholesomely curated by the best in the business. An absolute must stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzilda
Bergheim Private Manor
Was wonderlik om Zander en sy vriende te ontvang. Hulle is altyd welkom hier en ons sien uit om hulle weer te sien.

Udo P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Extremely highly recommended. An absolute pleasure. This was arguably one of the most pleasant B&Bs I have stayed at for years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties! Ek kan die verblyf aan enige iemand aanbeveel. Dit was regtig 'n besondere ervaring t.o.v. geriewe, gasvryheid, koste, hulp met vervoer en die voedsel was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elzilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Terrace Road, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA011d6dabc341a3a03f43cce284e175a6598000c3f1a76d94c9bbc90fed813b65769b09877d734fcf622da0985dca587785a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Terrace Road Mountain View 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1689034 28.0800603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang