8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Berghuis Mountain Hideaway is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat in Wolseley. Dis 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, een het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die solder. Twee badkamers het elk 'n bad, wasbak en 'n toilet en die derde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Wynyskas, Nespresso-masjien en 'n Bialetti word ook voorsien.
Die sitarea het 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n werksarea, USB-C-monitor en onbeperkte WiFi.
Die huis spog met 'n houtvuurwarmbad en 'n swembad met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Salomon Joubert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Berghuis Mountain Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 De Vierde Liefde, Private Nature Reserve, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang