+26
Selfsorg in Onrus

Bergstreet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Sampie L
Lang verblyf
4.4
Jan 2026

Die hele familie het baie lekker saamgekuier by 19 Bergstraat, Onrus. Ons het as familie (oupa, ouma, getroude en ongetroude kinders asook een kleinkind) baie lekker gebly - oorgenoeg ruimte vir 'n groot familie. Die stoeparea met ingeboude braai was die fokus vir die familie-bymekaarkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eloise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

19 Berg Street, Onrus River, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6014789db438d307f88140b60429c538ed1e37d2058e66a21eeefde40707519cde1f2c14f945260aecfc5978d531901fb1b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 19 Berg Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4100825 19.1733662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang