Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernallys Fishing Lodge

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bernallys Fishing Lodge bied verblyf in houthuisies en is op 'n plaas in privaat besit, net 2 km vanaf Magaliesburg se middestad geleë. Hierdie lodge is perfek vir gaste wat op soek is na 'n buitelug-wegbreek weg van die stadslewe.

Verblyf by Bernallys Fishing Lodge sluit gemeubileerde selfsorg-chalets met kaggels in. Die chalets bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en beskik oor óf 1 óf 2 slaapkamers. Gaste in sommige van die eenhede deel badkamers, terwyl ander toegang tot en suite- of aparte, privaat badkamers het.

Klein, goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Gaste het toegang tot braai-areas op die perseel en kan aktiwiteite soos baars- en vlieghengel en voëlkyk geniet of nabygeleë fiets- en bergfietsroetes te verken. Die verblyf word in die aande deur sekuriteitspersoneel gepatrolleer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 48 resensies vir Bernallys Fishing Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Bernallys Fishing Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee040a9eba4c9135df2a6ada61dab0d2fad7623ac63b02529fd260d10d11d0069a698e45936d616fe7405affcae199d611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 48 5 1 4 Portion 21 Vaalbank Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.984892518104 27.527969777584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem