Best of Both
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Between Triton and Toat Tree Cabins, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Best of Both is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom in Sodwanabaai, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n verblyf saam met familie of vriende.
Die eiendom bied slaapplek vir 4 gaste in 2 aparte vrystaande eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer tussen die twee eenhede is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuis is ook 'n aparte vrystaande eenheid tussen die twee slaapkamers en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele.
Gaste kan 'n swembad, 'n groen tuin en 'n braai-area geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Landi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Between Triton and Toat Tree Cabins, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Between Triton and Toat Tree Cabins, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang