Indien jy Sodwanabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sodwanabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sodwanabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sodwana Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sodwanabaai akkommodasie
25 lekke plekke om te bly
Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë ...
Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area. Die kothuis spog met ...
Phumulani Lodge is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende d...
Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir...
Crafters Lodge lê in die hartjie van Sodwanabaai, 'n dorpie wat aan die iSimangaliso Wêrelderfenisgebied grens. Hie...
Lala Kahle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis in Sodwanabaai in die noorde van KwaZulu-N...
Dumehlezi is omtrent 9 km vanaf die hoofstrand in Sodwana geleë. Daar is 8 selfsorg-eenhede, van eenslaapkamer oopp...
Humpback Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Qondwane, KwaZulu-Natal, en is net 5 km vanaf Sodwanabaai se stra...
Jesserpoint lockers is 'n selfsorg-eenheid in Mbazwana. Dit is naby restaurante en 'n inkopiesentrum. Die eenheid...