+13
Gastehuis in Karas

Bethanie Hotel & Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ajg B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Great stop over. Very pleasant, attentive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2026

Has the potential to be an awesome stay in future. The welcome and hospitality was great but it was disappointing that we had a cold shower the next morning. It was explained that there are a few geysers that didnt work. It would have been nice to be put us in rooms that they did work as we were basically the only guest there. The new owner did apologise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Good day, we apologise for your inconvenience. We did put you in a wing that is under renovation, but all geysers are working now and we will attend to all matters promptly. Thank you for the feedback.

Leonie C
1 nag Saam met vriende
2.6
Apr 2026

Not pleasant. Dirty, spider webs, mosquitoes and cold shower. Hostess were very welcoming. BUT our rooms were dirty, full of mosquitoes and spider webs. AND Had to shower in COLD water!!. Definitely not worth the money we paid. . New owners busy taking over so we hope they will fix this, otherwise it will not be a good spot for accommodation in Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Good day, we apologise for all your inconvenience. All geysers are working, but we did put you in a wing that is under renovation. We are promptly attending to all matters. Thank you for the feedback.

Aimee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very friendly staff, aircon was amazing in the heat. Pool was refreshing. Relaxing, friendly, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zaaiman S
1 nag Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Net oorgeslaap op pad na Swakopmund. Ons het lekker gebly met vriendelike personeel. Die etes was net heeltemal te duur vir dit wat ons gekry het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Goeie dag, jammer as u die kos te duur ervaar het, ons bly in die middel van die woestyn en poog om lekker vars kos te verskaf, (alle kos en aflewerings koste in Namibia is geweldig duur en ons etes is slegs 'n diens wat ons lewer, ons maak geen wins daarop nie) vriendelike groete

Marinda U
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Baie lekker. Baie vriendelik en behulpsaam. Swembad 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lieflike mense. Pragtige hotel. Ons het opgegradeer van 'n kampplek na 'n kamer. Dit was regtig lekker en gasvry om daar te kuier vir die aand. Aandete was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uiters aangename verblyf met vriendelike eienaars. Verblyf was heerlik, met skoon kamers, vriendelike diens, mooi hotel. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Baie dankie. Dit was n groot plesier, hoop om jul gou weer in Namibie te sien. Groete, Dorette Vos

Fanie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Hartlike kuier, gawe gasvrou en gasheer, vriendelike en behulpsame personeel, goeie geriewe en uitnodigende swembad. Dorette en Lambert het ons met warmte en vriendelikheid oorweldig. Die diens was puik en geselskap insiggewend t.o.v. die omgewing, ekonomiese klimaat, boerdery, ens. Bid na reën om mens en dier te verkwik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Baie dankie, dit was 'n plesier en voorreg om jul te kon ontmoet. Seenwense en ek hoop om jul weer te sien. Groete, Dorette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
15 % AF
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek

237 Chief Fredericks Avenue, Bethanien, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwa0JlY0jh6iEW65ZlSxPFxda90pnHDldYsyAy65pGETf2OKHas?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 237 Chief Fredericks Avenue Bethanien Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.502123 17.161916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang