Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethanie Hotel & Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Bethanie Hotel & Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Aimee D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff, aircon was amazing in the heat. Pool was refreshing.

Relaxing, friendly, quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda U
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie vriendelik en behulpsaam. Swembad 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike mense. Pragtige hotel.

Ons het opgegradeer van 'n kampplek na 'n kamer. Dit was regtig lekker en gasvry om daar te kuier vir die aand. Aandete was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangename verblyf met vriendelike eienaars.

Verblyf was heerlik, met skoon kamers, vriendelike diens, mooi hotel. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was n groot plesier, hoop om jul gou weer in Namibie te sien. Groete, Dorette Vos

Bethanie Hotel & Guesthouse
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met vriende

Hartlike kuier, gawe gasvrou en gasheer, vriendelike en behulpsame personeel, goeie geriewe en uitnodigende swembad.

Dorette en Lambert het ons met warmte en vriendelikheid oorweldig. Die diens was puik en geselskap insiggewend t.o.v. die omgewing, ekonomiese klimaat, boerdery, ens. Bid na reën om mens en dier te verkwik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier en voorreg om jul te kon ontmoet. Seenwense en ek hoop om jul weer te sien. Groete, Dorette.

Bethanie Hotel & Guesthouse
Anlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang in 'n pragtige oase. Die kamer was pynlik netjies en pragtig versier. Die buitenste kuierarea en restaurant is pragtig. Mens voel regtig welkom hier. Die personeel is almal vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om dit spesiaal te maak soos die kaggel, die kombersie met ontbyt en die pragtige gedekte tafel en heerlike ontbyt. Ons oornag-kuiertjie was een van die hoogtepunte van ons toer, en kan ons die plekkie sonder enige twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ine C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ine C
Saam met vriende

Good place only refills needed at the foodbuffet.

Nice place, kind people. Rooms were comfy and clean. Food was nice only when things on the buffet were finished they didn't refill it. We were perfectly on time, but had almost nothing to eat for breakfast. Dinner buffet had the same issue.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek, benodig hervulling van kos by buffet.

Lekker plek, vriendelike mense. Die kamers was gemaklik en skoon. Kos was lekker, maar was nie hervul as die buffet klaar was nie. Ons was betyds, maar het amper niks geëet vir ontbyt nie. Die aandete het dieselfde kwessie gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus T
Saam met vriende

Great hospitality, felt like home!

A stay that is highly recommended! We arrived late afternoon in a windstorm! Camping was not an option! Quickly, without any hassle, they accommodated us in the rooms! We enjoyed the stay, nice and clean rooms, warm water, friendly staff, and warm welcome! Will definitely come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurise D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurise D
Saam met vriende

Vriendelikste rustige oase.

Heerlik gekuier, gerus en geëet! Sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancois B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois B
Gesin met tieners

‘n Ware oase.

Dit is ‘n ideale oornagplek op pad na die gewilde toeristebestemmings. Plattelandse gasvryheid met vriendelike diens en heerlike tuisgemaakte kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Schalk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier voel jy beroof.

Hierdie hotel vra belaglike pryse. Hul kyk hoeveel hul uit jou kan suig. Bottel water kos bv. dubbel van die by Solitaire. Gin en tonic is duurder as by 'n 5 ster-hotel in Kaapstad. Kurkfooie is meer as beste restaurante in Boland. Geen wonder hul het geen ander gaste gehad. Vermy die plek indien moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ougat plattelandse hotel.

Eerste indrukke was goed. Uiters gawe gasvrou (Doret). Bietjie probleme met lugreëlaar ervaar (in 'n warm 37°C-Bethanie), maar daar is uit hul pad gegaan om die probleem op te los. Pragtige kuier-area. Al kritiek is die koste van die maaltye. R180 vir 2 hoenderboudjies, 2 baby potatoes, 'n porsie rys en 'n porsie pampoen, 'n nagereg en 3 slaaie was na my mening bietjie rof (selfs vir die twee kleinkinders van 9 en 10 jaar oud). Ontbyt teen R120 vir 2 eiers, 2 repies spek, 'n Weense worsie en 'n muffin was weereens duur (na my mening). Maar dat dit 'n pragtige hotelletjie is, met uiters gawe eienaars, is gewis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

'n Oase in die woestyn.

'n Goeie oornagplek na 'n lang dag se reis. Daar is 'n lieflike lapa waar heerlike aandete en ontbyt bedien word. Die swembad was 'n groot plus punt vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie mooi! Vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Gesin met klein kinders

The perfect place to stay on your way from Dune 45 to Fish River Canyon!

Lovely atmosphere, nice and clean rooms with AC. Perfect pool and pool area. Good food and friendly staff. An air of a time capsule in the common room. Even training facilities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte plek om te bly op pad van Duin 45 na Visrivier-canyon.

Lieflike atmosfeer, lekker en skoon kamers met lugversorging. Perfekte swembad en swembadarea. Goeie kos en vriendelike personeel. Dis asof tyd vasgevang is in die geselskamer. Selfs oefengeriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Eienaar het sleutel deur die hek vir sekuriteit gegee om ons na ons kamer te neem met ons aankoms. Buiten 'n versoek het ons hom nooit weer gesien nie. Niemand in ontbytkamer om te help nie - ons moes iemand gaan soek! Vloer was vuil, lugreëling af, yskoue koffie (waarskynlik vorige dag s'n) Geen servette (ons het gevra) geen brood (ons het gevra) - en lou ontbyt! Totaal onaanvaarbaar - en ons moes betaal daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gekuier by hierdie lieflike plekkie op pad na Sossusvlei.

Johan en Luzanne het ons heerlik bederf met 'n gemsbokpotjie en die heerlikste nagereg. Dit is 'n pragtige, netjiese oorslaapplekkie op pad na Sossusvlei vanaf Luderitz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die waardering. Dis altyd 'n plesier om vriendelike gaste te onthaal.

Bethanie Hotel & Guesthouse
Prof Hannes V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuursegpaar het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Baie dankie.

Baie netjiese en aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap, ons waardeer dit!

Bethanie Hotel & Guesthouse
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwa0JlY0jh6iEW65ZlSxPFxda90pnHDldYsyAy65pGETf2OKHas?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 237 Chief Fredericks Avenue Bethanien 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.502123 17.161916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem