Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
Prys sluit in
- Deluxe Kamer
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis. Our extensive breakfast is included in the rate.
- Gesinskamer
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis. Our extensive breakfast is included in the rate.
Huisreëls
In die Gesinskamer kan 'n ekstra bed teen 'n bykomende fooi bygevoeg word.
Let asseblief daarop dat slegs 1 van die kamers 'n kaggel het, doen asseblief navraag. Daar is 'n oop kaggel in die hoofkamer wat op versoek aangesteek kan word, sowel as 'n groot bad, wat in die sentrale gastebadkamer beskikbaar is vir alle gaste om te gebruik.
Slegs een van ons kamers is troeteldiervriendelik, kyk asseblief of dit beskikbaar is as u met u troeteldier reis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang