Bethulie Sinkhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pellisier Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Bethulie en omring deur welige groen, bied Bethulie Sinkhuis selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat 'n afgesonderde verblyf benodig.
Die ruim huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, terwyl 2 ekstra matrasse beskikbaar is vir ekstra slaapplek. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek.
Buite kan gaste in die tuin ontspan, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Pellissier Huismuseum binne loopafstand, terwyl Bethulie Gholfklub net 1.1 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Pellisier Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Bethulie Sinkhuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pellisier Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang