Beskrywing
Elke perseel bied slaapplek aan 30 gaste en is langs die gemeenskaplike swembad geleë. Die perseel is met 'n braai-area, kraan, opwasgeriewe en 'n kragpunt toegerus en is 'n komplimentêre diens wat deur alle bergkampgaste gebruik kan word. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar. Die kampeerplek is 1,5 km vanaf die hoofarea en het nie enige sein op die perseel nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke staanplek bied slaapplek aan 9 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n opwasarea, kragpunt en 'n skemerkelkie-uitkykpunt op die dak. Die staanplekke is privaat en veilig en het 'n boma-vuurput en 'n sitarea, asook toegang tot hul eie badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets bied elk slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer met 1 enkelbed en 1 enkelbed vir 'n kind. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar, 'n braai-area, 'n uitkykpunt en gemeenskaplike badkamers beskikbaar indien die buitebadkamer nie verlang word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die voorstoep het 'n braai, sitarea en 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n buitekombuisarea sonder 'n yskas. 'n Ketel wat op die gas gebruik kan word, word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die voorstoep het 'n braai, sitarea en 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n buitekombuis. Die kamer het nie 'n yskas nie, maar wel 'n ketel wat op die gasstoof gebruik kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 aparte slaapkamers wat met 'n skakelmuur geskei word. Daar is 4 enkelbeddens in die slaapkamers en 'n suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die voorstoep het 'n braai, sitarea en 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n buitekombuis. Die kamer het nie 'n yskas nie, maar wel 'n ketel wat op die gasstoof gebruik kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n stoof en 'n yskas toegerus is. Dié eenheid het sy eie braai met 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D826, Betta Camp, Maltahole, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang