Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Royal-suite met 'n see-uitsig
- B&B
- Rose-kamer
- B&B
- Spa-kamer
- B&B
- Quirky-kamer
- B&B
- Luukse Off-the-wall-kamer
- B&B
- The Secret Garden-kamer
- B&B
Huisreëls
Gedurende spitstye is die deposito nie terugbetaalbaar nie.
Tariewe wat vertoon word is op 'n bed-en-ontbyt-basis en sluit 'n 2-gang Betty's Ontbyt - Kelnerindiens in. Dit bestaan uit 'n warm ete vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap, hervulbare tee en varsgebroude koffie.
Die swembad is in werking en word jaarliks van Oktober tot April verhit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Duke Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang