Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bien-Etre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Bien-Etre
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francis P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis P

Ons was gelukkig en veilig gevoel binne die gebied.

Ons was baie tevrede met ons verblyf, vriendelike gasvrou 100%.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure having you to stay.

Bien-Etre
Megan L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Rus en vrede! Baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly, Bien-Etre voel asof dit my eie huisie kon wees. Die tuin is so mooi en die area is lekker stil. Die selfsorg eenheid bevat alles wat jy moontlik kan benodig. Jill is baie gaaf en vriendelik. Ek sal definitief weer by Bien-Etre bespreek.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much for taking the time and trouble to write such a lovely review. It was such a pleasure having you to stay!

Bien-Etre
Janais D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janais D

Very comfortable and peaceful.

The area was peaceful and quiet. The host was friendly and very accommodating. The rooms were very comfortable and had everything we needed (even when the weather turned cold).

Linda E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E

Rustig.

Ons is baie gasvry ontvang en weer afgesien.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. It was such a pleasure having you to stay.

Bien-Etre
Cherie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie S

Blêrie awesome.

Jill is 'n baie goeie gasvrou. Die "klein" eenheid wat ek en my ma in vertoef het, was geskik vir 2 mense wat net wil oorslaap en rustig slaap. Die ligging is great vir mense wat naby UCT wil wees, maar ver genoeg om nie die verkeer te moet trotseer nie. Die eenheid was baie mooi skoon, met alles wat mens sou nodig hê in die kombuis. Android TV, WiFi, solar vir voldoende krag, en nog meer. Ek sal beslis weer kom!

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much, Cherie, for your lovely review and for taking the time to write it! I do hope you are able to stay again sometime in the future!

Bien-Etre
Justin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H

Comfortable accommodation.

Very convenient and superb location. Room was comfortable and all the required amenities available. Will definitely stay again.

Elize P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Baie netjies, goed geleë eenheid. Gasvrou baie oulik en hulpvaardig.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegeruste eenheid.

Taya B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taya B

Very comfortable stay.

Bien-Etre was a very comfortable short stay with everything we needed. Will definitely keep it in mind next time we travel down to Cape Town.

Anneke S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Rustig, veilig en waarde vir geld.

Jill was baie vriendelik en hulpvaardig. Die rustige atmosfeer, pragtige omgewing en veilige parkering het bygedra tot ons wonderlike verblyf. Ons sal vir seker weer by Bien-Etre bespreek as ons in die Kaap is.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much, Anneke, for taking the time to write such a lovely review. It was a pleasure having you stay. I do hope to see you here again.

Bien-Etre
Tonton A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonton A

Okay.

All round okay besides cold.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you for your feedback; it seems as if you didn’t enjoy your stay at Bien-Etre. It would have been valuable if you had let me know at the time, and hopefully I could have intervened to make it more enjoyable. It certainly has been cold; the website does explain how heating works, and the gas heater is extremely efficient in warming the whole room.

Bien-Etre
Jurgen A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen A

Good.

Good, only negative no secure parking.

Deidre B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B

A delight!

Delightful and perfect for our stay. Enjoyed how central it was to our activities.

Anina C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina C

Pragtig, veilig, waarde vir geld.

Fantastiese akkommodasie. Sprokies mooi tuin. Ruim, netjies, baie bykomstighede in die kombuis en kamer soos bv. baie kragproppe, klerehangers. Toegerus vir beurtkrag met gasstoof. Veilig; trellidor en diefwering en alarm, en moontlikheid van parkering binne die erf. WiFi sonder probleme. Stil woonbuurt maar tog naby aan baie toeriste-areas.

Bien-Etre se terugvoer

Thanks so much for taking the trouble to write such a lovely review Anina. Much appreciated. So glad you enjoyed your stay here.

Bien-Etre
Byron D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron D

Excellent!

Excellent all round!

Bien-Etre se terugvoer

Thanks so much Byron!

Bien-Etre
Nyasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyasha M

An amazing and peaceful stay.

Jill is an amazing host. The place is very safe and easy to get to town, the Waterfront, or UCT (10 minutes walk from the Jammie Shuttle Stop).

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much, Nyasha, for taking the trouble to write a lovely review.

Bien-Etre
Annemie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie J

Jill is 'n amazing gasvrou!

Sien sterre.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you Annemie!
Thank you for taking the time to send this review. It was such a pleasure having you to stay, Neels!

Bien-Etre
Carl P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P

Comfortable and private.

Comfortable living spaces, room, bathroom, and kitchen. Value for money.

Loraine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Veilige, bekostigbare verblyf in boomryke Rondebosch. Naby 'n pragtige park.

Bien-Etre is 'n veilige, bekostigbare blyplek in 'n boomryke omgewing. Die woonstelletjie loop uit op 'n klein tuintjie en ons kon die voëls uit die kamer uit dophou. Die woonstel is stapafstand van Keurboompark af met gerieflike staproetes.

Bien-Etre se terugvoer

Baie Dankie, Loraine.

Bien-Etre
Stacey G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey G

Fantastic centralised location.

Bien-Etre is lovely, and although I didn't have much chance to get to know Jill, she was incredibly helpful and kind every time we did have a chance to interact. It is located in an easy-to-find area and is also close to most major areas in Cape Town.

Zune C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zune C

It is a beautiful cottage with everything you need.

It is cosy and comfortable with a beautiful garden where you can sit. Jill is a super host and we felt at home staying there. It is close to everything in and around Cape Town.

Jo-anne J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne J

Uitstekend.

Jill, ons gasvrou, was vriendelik en behulpsaam. Ons het sommer tuis gevoel met aankoms.

Bien-Etre se terugvoer

Baie dankie, Jo-Anne.

Bien-Etre
Pat W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat W

Perfect location for WPCC and Kelvin Grove.

Met all our requirements.

Marga B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marga B

Was lieflik en het dit geniet.

Ons was dankbaar oor die feit dat ons binne-in die erf ons voertuig kan parkeer. Gewoonlik in die Kaap moet jy jou voertuig buite parkeer.

Paul B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Adequate accommodation and convenient.

Pleasant stay and our host Jill was very accommodating. The cottage was very cold but clean and comfortable.

Martin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M

Pleasant, comfortable environment.

Nice and private. Host very accommdating. Will definitely check if it's available when next travelling to Cape Town.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review. I do hope to see you both again when next you visit Cape Town.

Bien-Etre
Shené D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shené D

Lovely, beautiful garden.

It was lovely staying at Bien-Etre. It is situated in a safe and quiet neighborhood.

Stephen M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Bed firm and comfortable.

House in a quiet street in a lovely neighbourhood. Accommodation Ideal for a couple the beds were firm and comfortable. The lovely private area where one could sit in the sun or shade. I spent a few hours relaxing there. We walked around the area and it felt safe and with lots of interesting houses.

Raymond E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E

Fantastic. Very friendly. Allowed to use the pool.

Fantastic stay. Close to everything.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much, Raymond.

Bien-Etre
Ingrid J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Fabulous and comfortable.

Jill was outstanding with assistance. Rooms comfortable, beds wonderful and location excellent. Will definitely book again for the next trip.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much Ingrid for taking the trouble to write, and for your lovely comments. It is very much appreciated, and I do hope to see you and the harp docs again!

Bien-Etre
Lisa K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K

Huislike omgewing, veilig en skoon. Lekker rustig!

Eienaar van Bien Etre is 'n fantastiese, hulpvaardige en oop mens. Dit was regtig vir ons 'n fees om daar tuis te gaan. Dit was skoon en die tuin en stilte skep 'n aangename atmosfeer.

Bien-Etre se terugvoer

Hi Lisa,
Thank you so much for taking the trouble to write a review and my apologies that I have only just seen it! I do hope your family is doing well.
Very best,
Jill

Bien-Etre
Amanda N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

A home away from home.

Jill was very welcoming and the communication was great. She even allowed me to arrange a late checkout. My partner and I felt very much at home and we really enjoyed our stay. The place is close to many tourists attraction in Cape Town and the area is safe.

Bien-Etre se terugvoer

Hi Amanda
I have only just seen your Review. Thank you so much - it was a pleasure having you to stay.
Best
Jill

Bien-Etre
Ruthanne H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruthanne H

Stayed for 2 nights as my sister and I celebrated our 30th.

Jill went out of her way to make sure we were happy and looked after. I stay in Cape Town, but wanted a slightly bigger spot for my sister's visit, and stumbled upon this lovely and affordable gem. The simplicity of it met all our needs and what was most fantastic was the quiet. Thanks Jill!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het vir 2 nagte gebly aangesien ek en my suster ons 30ste gevier het.

Jill het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig en word na gekyk. Ek bly in Kaapstad, maar wou 'n groter plek hê vir my suster se besoek en het op hierdie lieflike en bekostigbare juweel afgekom. Die eenvoudigheid van die plek het voldoen aan ons vereistes en wat die beste was was die stilte. Dankie Jill!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hester U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester U

Ons het die verblyf in Bien-Etre, die groter eenheid, baie rustig en gerieflik gevind.

Ons het die verblyf in die groter eenheid terdeë geniet. My man het herstel na operasie by Life Kingsbury Hospitaal en ons het oorgebly sodat hy kon aansterk voordat ons na ons tuiste in die Karoo kon terugkeer. Dit was vir ons soos tuiste in die kleine. Ons het die rustige, boomryke omgewing en klein, private tuintjie baie geniet. Ons kinders kon ons besoek en ons kon gaan stap in die veilige omgewing. Ons motor was onderdak parkeer agter geslote hek. Jill is 'n vriendelike, aangename mens en sy het baie moeite moeite gedoen toe ons 1 dag vroeër en 1 dag langer wou bly. Baie dankie Jill, ons sal beslis weer hier wil kom oorbly in die toekoms.

Bien-Etre se terugvoer

Thank you so much, Hester, for taking the trouble to write a review. I hope your husband has made a full recovery!
It was such a pleasure having you to stay.
Take care.
Best
Jill

Bien-Etre
Annamarie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Gulhartige gasvryheid

Jill is 'n baie vriendelike en gulhartige gasvrou. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en te laat gemaklik voel. Ek sal haar beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdcb38355c40f312cd124269103aa74fbfbf3ad0b9132eb6c7573b07ef802f14fd99bda683a106d02387b071aef759f4ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 14 Garton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9689337099 18.483747618386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang