+26

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Was heerlik stil en rustig. Baie lekker gebly, is great om te ontsnap uit die stadslewe uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic venue and service! This is a fantastic place, especially if you plan for a family reunion or just a nice weekend away. The service is excellent and the hospitality is above and beyond! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshego M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

It was a very peaceful place and I loved it. It was peaceful and we needed that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beanca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Rustig en 'stresloos'. Lekker plekkie om te bly vir 'n naweek. Die tuin is pragtig met verskeie mooi bome en blomme. Die koi vis dammetjie is so oulik! Kombuisie is goed toegerus en yskas het koud gebly - en gevries bo! Huisie was skoon en netjies. Braai area mooi toegerus. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk
Bietjie Vrede
Dankie Beanca. Jy is welkom enige tyd.

Giel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Baie lekker. Ja, maar daar is klein probleempies, gasstoof maar nie iets om mee aan te steek, yskasdeur maar nie mooi toe nie en daar was geen seep om skotelgoed te was nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Waarde vir geld. Pragtige plek om na te ontsnap. Ons is baie vriendelik ontvang deur Awie. Baie lekker stil en pragtige omgewing. Rustig. Veilige parkering. Alles netjies en skoon met al die geriewe wat mens benodig. Bed was bietjie hard vir my.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corike M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jun 2026

Goed genoeg vir vinnig oorbly. Oulike plekkie, het net een aand oorgebly en eintlik net geslaap. Daar was net nie warm water nie - moontlik vergeet om gasgeiser oop te maak. Ons is ook wel in 'n ander eenheid ingesit terwyl ons Olifant bespreek het. Koffie en suiker vir oggendkoffie sou gaaf gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Shane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2026

Glad nie wat ek verwag het as n mens kyk na die fotos nie. Die beddegoed, was glad nie dieselfde as wat op die foto's is nie. Daar was glad ook nie 'n bank soos op die foto nie. Daar was rotte in die dak en kon nie lekker slaap nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
25 % AF
R900 R675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
25 % AF
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
25 % AF
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 348 Jq, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7387eb120639eb910aefe43ba568d965a337744820b2d76ed3e1c0398c9ad66a958d6b5debf6b26ffff71a9a340fc02c7560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 Plot 348 Jq Rietfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82204773117 27.416869997978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang