- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 348 Jq, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Bietjie Vrede is geleë aan die voet van die Magaliesberge, tussen Rustenburg en Buffelspoort, Noordwes.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek vir 30 gaste. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, lapa met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders, en op versoek kan die privaat Jacuzzi vooraf bespreek word, asook 'n boma.
Bietjie Vrede is ook 'n troulokaal met 'n kapel en onthaalarea vir ongeveer 80-100 gaste.
Ons het verskillende lokaalopsies om jaareindfunksies, verjaardagpartytjies, babatee, konferensies, spanbou-geleenthede, ens. aan te bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plot 348 Jq, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Bietjie Vrede het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 348 Jq, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang