LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Selfsorg in Vanderbijlpark

@Bijl Gastehuis   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Clwyd Nthuloane L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Good. Our stay was overnight, but it was worth it. The owners communicated well and on time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Great place. Really enjoyed staying at this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise E
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Vreeslik mooi en volledig toegeruste eenheid, sal vir seker weer daar bly, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
@Bijl Gastehuis
Baie dankie dat ons julle kon akkommodeer. Ons sien uit om julle weer by ons te huisves.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jun 2026

Waarde vir geld. Skoon, netjies, gerieflik, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie J
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2026

Nice. It was so nice for 1 night. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

There was no housekeeper. Our stay was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bridgett D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Jul 2026

Thank you Bijl Guesthouse for your friendly service and great hospitality. Stay was great, clean and safe. Very caring host always updating with all needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2026

Die verblyf was goed, maar die huisie is baie warm. Ons het baie lekker gebly. Die enigste probleem is dat daar nie 'n lugversorger is nie. Dit was baie warm en die waaiers het nie veel gehelp nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
@Bijl Gastehuis
Baie dankie vir 'n terugvoer, ons kyk na verbetering.

Willem Adriaan N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Aanvaarbaar. Kamers was ruim, ongelukkig geen lurelings, en ook geen venster om 'n trek te kry nie. Andersins gerieflik. Sekuriteit is ietwat van 'n bekommernis, die erf is nie omhein nie en die kamers het slegs 'n skuifdeur met 'n gewone skuifdeur slot wat die veiligheid van waardevolle items beïnvloed as mens nie tuis is nie. Verder geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Schumann Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a40361f1b07afdd40090c7e41b7b21561128e01de002fa739e78a82d2a533bd438e9d7c2758b2ee3dc05e5377d92e263c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Schumann Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.725730590481 27.829596795974
Soek in 'n groter streek