+35

@Bijl Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Schumann Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@Bijl Gastehuis bied gemaklike en gerieflike verblyf in Vanderbijlpark, wat dit die ideale oornagplek maak vir reisigers wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Verblyf word in 6 kamers voorsien, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer beskik oor 'n yskas, ketel, koffie, tee, TV met Netflix, WiFi, kaste, en wasgoed- en skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar.

Die eiendom bied ook braaigeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, braaigeriewe, eetgerei, breekware, lugbraaier en kluise vir kruideniersware, asook veilige parkering met sekuriteitsbalke.

Die eiendom het ook 'n aparte selfsorg-eenheid. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, oond en stoof.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Kgomotso T
Saam met vriende
5.0
Wonderful beyond expectations. Superb! We loved everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
E V
5.0
Uitstekend. Netjies, veilig en vriendelike diens.
Okt 2025
Salmon P
Besigheidsreis
5.0
Was for business, enjoyed it. Clean, comfortable, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Janelle B
Saam met vriende
5.0
Excellent! Was a very nice place. I will be going back if I am in the area again. I will recommend it to others; it is nice and close t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Trudy V
Saam met lewensmaat
5.0
Neat. Staying at Bijl Gastehuis was lovely, would highly recommend it. It has all the necessities that are needed to make your stay as ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 14 Schumann Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink @Bijl Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Schumann Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a40361f1b07afdd40090c7e41b7b21561128e01de002fa739e78a82d2a533bd438e9d7c2758b2ee3dc05e5377d92e263c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Schumann Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.725730590481 27.829596795974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang