Binks@Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geslote kaste is vir persoonlike items van die eienaars.
Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie.
Los asseblief die huis netjies: maak seker dat daar geen vuil skottelgoed in die wasbak is nie, en plaas alle afval in die asblikke. Afvalverwydering vind Maandag- en Vrydagoggende plaas.
Ry asseblief stadig in die landgoed en wees bedag op kinders, honde en bejaarde voetgangers.
Bly binne die geel lyne wanneer u enige plek in die landgoed parkeer.
Geen musiek of ander geraas van 22:00 tot 6:00 nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Duinepark, Unit 1015, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang