6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- D149 Lynton Farm, Birkhall Estates, Oribi Gorge, 4243, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Birkhall Estates Homestead is in die Oribi-kloof geleë en bied selfsorgverblyf op 'n afgesonderde plaas omring deur 'n natuurreservaat en doringveld.
Die plaashuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser, sowel as 'n eetarea en sitkamer. Die eiendom bied 'n houtdek met rivieruitsigte, 'n groot tuin, 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkering en gratis WiFi.
Doendinge in die omliggende omgewing sluit in stap en vliegvisvang, en die plaashuis is ongeveer 15 minute se ry vanaf die hoofpad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- D149 Lynton Farm, Birkhall Estates, Oribi Gorge, 4243, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Birkhall Estates Homestead het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D149 Lynton Farm, Birkhall Estates, Oribi Gorge, 4243, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang