+28
Selfsorg in Graaff-Reinet

Blaauwater Farm Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandi R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing. Nice and quiet. Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker stil, van die pad af en die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We had a wonderfully peaceful stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guido F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Comfortable and well equiped, beautifully decorated cottage. Perfect stopover. Peaceful farm setting. Very comfortable and beautifully decorated cottage. Very helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
1 nag
4.4
Jan 2026

Rustig met die pragtigste uitsigte. Groter yskas en asblik sal 'n aanwins wees. Die plekkie is ontsettend netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker rustige atmosphere. Baie oulike klein opset vir 'n gesin van 4. Baie lekker gebly! Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonja C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en mooi met karakter. Pragtige verblyf met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Voel soos huis, snoesig en rustig! Prentjie mooi en rustig. Liesl is so vriendelik en jy voel dadelik tuis. Na 'n baie lang pad maak sy jou welkom voel en knoop 'n lekker geselsie aan en tog respekteer sy jou privaatheid. Plek is netjies en was lekker snoesig in die koue weer. Liesl het beslis ekstra moeite gedoen vir ons. Dit was perfek gewees en sal dit beslis vir almal kan aanbeveel en ek sal sonder twyfel weer daar bespreek as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ontspanne atmosfeer - pragtig. Ongelooflik rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Short stay. Very peaceful, comfortable spot to stay. Liesl and her staff were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8dfc19bd6a0ca7ebe0b374f4706dfcbbc40cdc8af00145009fa2a51ca34a84a16cfe94bce810a8808356cd6d49008a0c4bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang