Graaff-Reinet Akkommodasie by Blaauwater Farm Garden Unit | LekkeSlaap
+8

Blaauwater Farm Garden Unit

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul wol en vleis.

Blaauwater Farm Garden Unit bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Blaauwater Farm Garden Unit het 'n selfsorg-kombuisie met 'n ketel, mikrogolf, en 'n yskassie. Die woonstel het 'n waaier, verwarmer, en elektriese komberse. Tweefontein House se kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, en 'n mikrogolf toegerus, en daar is 'n TV met DStv.

Doendinge in die omgewing: Stap en fietsry op Lootsbergpas, stap op die plaas en ontspan onder die skadubome in die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Blaauwater Farm Garden Unit sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Blaauwater Farm Garden Unit
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blaauwater Farm Garden Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NjU3ZTA1LTZmYTQtNDYwMS1iODhkLWY0NjFhN2FkNWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 3 persone) 10 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za