4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blaauwater Farm Garden Cottage is op 'n werkende plaas- en beesplaas 60 km vanaf Graaff-Reinet en 30 km vanaf Nieu-Bethesda.
Die selfsorgeenheid het braaigeriewe en 'n kombuisie. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n privaat stoep. Koffie, tee, suiker, melk en tuisgemaakte beskuit word voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Doendinge in die omgewing sluit stap en fietsry op Lootsbergpas en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 96
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Blaauwater Farm Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang