+59
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Black Rock Beach Cottage

Woonstelletjie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstelletjie het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en sy eie braaigeriewe. Alhoewel die eenheid reg teen die see is, het dit nie die see-uitsig wat die ander twee eenhede het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

DStv Premium. Alle linne, buiten handdoeke word voorsien.

Huisreëls

'n Standaard-vertrekskoonmaakfooi per eenheid word vereis en is nie-terugbetaalbaar.
Let asb. daarop dat daar 'n sekuriteitswag op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Onderste deel
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die onderste deel van die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n ekstra toilet, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbythoekie en 'n leefarea met sy eie braaigeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv se Premium-pakket.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

DStv Premium. Alle linne, buiten handdoeke word voorsien.

Huisreëls

'n Standaard-vertrekskoonmaakfooi per eenheid word vereis en is nie-terugbetaalbaar.
Let asb. daarop dat daar 'n sekuriteitswag op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste deel
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die boonste deel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea, eetarea en 'n lieflike kroeg-area wat lei na 'n sondek met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Die leefarea het 'n TV met DStv se Premium-pakket.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

DStv Premium. Alle linne, buiten handdoeke word voorsien.

Huisreëls

'n Standaard-vertrekskoonmaakfooi per eenheid word vereis en is nie-terugbetaalbaar.
Let asb. daarop dat daar 'n sekuriteitswag op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

101 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA513994289c12879964fa07456d981cf0dbfec696f12be6d111f87f23d44cde8f37fda3ddbaa16bd79f3600392323476f3afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 101 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285187627659 31.440669444844

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang