Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Gastehuis in Gauteng

Blesbok House

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R42, Groenfontein Farm Portion 36, Bronkhorstspruit, 1709, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Blesbok House is 'n selfsorghuis met 'n plaasstyl op die Groenfontein Plaas wat 17 km buite Bronkhorstspruit is. Die eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgeleë vakansie.

Hierdie perseel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende kamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leef-area het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sentrale toonbank met sitplek vir 6 gaset. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Hierdie eenheid het ook 'n kroeg.

Daar is gratis WiFi, 'n uitsig oor vrylopenede wild en plek vir 'n piekniek. Gaste kan in die damme op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R42, Groenfontein Farm Portion 36, Bronkhorstspruit, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Blesbok House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R42, Groenfontein Farm Portion 36, Bronkhorstspruit, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64380b8c7bbba5bf193ed664a31ae8e35708114c3b24c0590aaf5d7a7df15e6cacacedd9f7a8bbae26606dec060f8e0dc15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 R42 Groenfontein Farm Portion 36 1709 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -25.906176211704 28.755451551425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang