Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Selfsorg in Ballito

Bliss Ballito Apartment 183

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 183, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bliss Ballito Woonstel 183 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Ballito. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die gedeelde badkamer toegerus is met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon en 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en 'n gedeelde braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Granny’s Pool-strand en getypoel is ongeveer 5.3 km weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 45

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 183, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 047
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 047
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 047
per nag (plek vir 4)
Bespreek

North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 183, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14bc0455ef447b7b9fe58007f947fb595b180e82a3dbf4cf5f08c088a0c32d88cfa1b37f80f661a667fa93e853ffca4a1ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 047 per nag, vir 4 mense North Point Avenue Bliss Ballito Unit 183 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.489347513876 31.216540511331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang