Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 48 uur na vertrek terugbetaal word.
Let asb. dat die lugversorging en Jacuzzi van 'n voorafbetaalde meter gebruik maak. Gaste kan die eenhede op hul banktoepassing koop. R100 behoort genoeg te wees vir 2 dae, afhangend van hoe gereeld jy die lugversorging gebruik.
Gaste mag nie in die huis rook nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2230, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cabaf39c5d9afab9cda69ec0f174debffd2b1767049c1f5bafee92682089c87958cc0c5272a27ece56c36bfda275ad5436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2230 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.3475717 31.7792681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem