Beskrywing
Blombosch Lodge is op Blombosch Plaas, 5 km buite Yzerfontein geleë. Daar is 'n groot eet- en sitarea, asook 'n buitebraai-area met banke. Die lodge beskik oor 8 en suite-slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Storte is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig vir die grondpad wat na die verblyf lei.
Gaste kan 'n 90-minuut-wildrit geniet, wat daagliks om 10:00 en 15:30 vertrek. Voorafbespreking is noodsaaklik. Hierdie wildritte is teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat die instansie sonkrag- en gasaangedrewe is.
Die Blombosch-wildplaas het 'n kragopwekker indien nodig, en dit is beskikbaar teen 'n ekstra koste per uur.
Die breekskadedeposito is direk aan die verblyf betaalbaar voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Lumberjack-kothuis is 'n rustieke kothuis op 'n plaas 5 km buite Yzerfontein. Dit het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is 'n ruim buitebraai. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig vir die grondpad wat na die verblyf lei.
Gaste kan 'n 90-minuut-wildrit geniet, wat daagliks om 10:00 en 15:30 vertrek. Voorafbespreking is noodsaaklik. Hierdie wildritte is teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat die instansie sonkrag- en gasaangedrewe is.
Die Blombosch-wildplaas het 'n kragopwekker indien nodig, en dit is beskikbaar teen 'n ekstra koste per uur.
Die breekskadedeposito is direk aan die verblyf betaalbaar voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang