Blombosch Game Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Esri Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 124
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Van Niekerk L - Apr 2024
Algehele gradering
Heel lekker - ideaal vir groot groep.
Maritza V - Apr 2024
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Maar het nietemin dit lekker gemaak.
Vania S - Mrt 2024
Algehele gradering
Prentjie mooi.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Carlo V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ryno B - Jan 2024
Algehele gradering
Unforgettable.
Matthew H - Jan 2024
Algehele gradering
Aaklig.
Salome P - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Marleen C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Heerlike plaas atmosfeer.
Thelma C - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig, kameelperde is pragtig, heerlik gekuier.
Maranatha W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en skoon huisie.
Xena G - Aug 2023
Algehele gradering
Versriklik rustig en gemaklik.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Nie lekker nie en 'n gesukkel. Nie R1200 'n nag werd nie.
Siane P - Aug 2023
Algehele gradering
A gorgeous farm and reserve.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Good day Siane,
Thank you for your review. We value guest feedback, glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you in the near future again.
Kind Regards
Jacquelene Geldenhuys.
Carin E - Jul 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte ou plaashuis.
Karin S - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing experience.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Claudia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Modest enjoyment.
Lees meerMark K - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing stay in Lumberjack cottage!
Myola W - Des 2022
Algehele gradering
Het ongelooflike lekker tydjie gekuier, so rustig.
Ingrid V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker naweek weg!
Justin W - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant stay, just the entrance road is very bad.
Magda C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
George J - Okt 2022
Algehele gradering
Very different, the drives around the fynbos were beautiful.
Martin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing views with various nature. Couldn't ask for better.
Pierre J - Jan 2022
Algehele gradering
Wild en vry.
Nick J - Des 2021
Algehele gradering
Rustig in natuur.
Izelle M - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Dere C - Okt 2021
Algehele gradering
Die was baie awesome en rustig gewees.
Helmut S - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant stay in quiet surroundings.
Nicola O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful venue for a big group with lots of space both inside and outside. Beautiful location!
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie ligging.
Corné D - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang (behulpsaam). Rustig.
Warren F - Mei 2021
Algehele gradering
Geat value for money. Clean lodging as well as exceptional groundskeeper (Herman) who helped us a great deal and was always on call.
Marinda R - Apr 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Belinda K - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome location!
Elmarie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Lees meerGerhard S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier.
Morne L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, baie mooi wild gesien.
Herman T - Des 2020
Algehele gradering
Kalmte vir die siel.
Maryna S - Okt 2020
Algehele gradering
Hemel of Aarde!!
Anton R - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek na die stilte.
Elrika E - Sep 2020
Algehele gradering
Ou Kaapse romanse
Lezar B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Hi Lezar,
Thank you for the feedback, We are glad that you enjoyed the braai facilities, previously we have allowed guests to charge appliances in our workshop as it is stipulated that cottages are run on gas and solar. I will however arrange that there is a solar charger for appliances installed in the cottages and will make a note on our website so this is clear to all Fishermans Cottage guests till this can be implemented.
Kate
Gerhard K - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam op 'n werksplaas, ons troeteldiere het dit besonder baie geniet, plaasmense is baie vriendelik, die uitsig en natuur is puik.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Jan M - Jan 2020
Algehele gradering
Weg van die gejaag, rustig en natuurlewe is oorweldigend.
Evan Philip S - Jan 2020
Algehele gradering
Great Value and facilities for a beach/bush holiday.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Thank you for your positive feedback. Always great to hear that our guests had an enjoyable stay. Hope to see you again soon!
David S - Des 2019
Algehele gradering
A bit too rustic, but acceptable.
Wayne D - Des 2019
Algehele gradering
Nice and quaint, but facility not maintained.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Rebecca K - Okt 2019
Algehele gradering
Better than the National Park.
Lees meerBlombosch Game Farm se terugvoer
Hi Rebecca, thanks so much for your positive feedback. Always great to hear that our guests enjoyed their stay.
We hope to see you again soon.
Minnaar V - Okt 2019
Algehele gradering
Plek het karakter en is stil en rustig. Die totale gebrek aan 'n gasheer was lastig, so ook die afwesigheid van koffie en suiker.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het rustigheid ervaar.
In verban met 'n gasheer, alle gaste kry die plaasbestuurder se nommer wat ten alle tye op die plaas is, so ek is nie seker hoekom jul hom nie in die hande gekry het, of vir my gekontak het indien jul 'n probleem gehad het nie.
Die huisies is selfsorg, so eie koffie en suiker moet voorsien word.
Dankie
Riana M - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlikste stilte en rustigheid!
Blombosch Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ek is bly jy het dit geniet op die plaas.
Eben N - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker "gister" verblyf.
Carine V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ek is verskriklik bly jul het n lekker rustige wegbreek gehad! Ek hoop ons sien jul gou weer.
Riccardo P - Des 2018
Algehele gradering
Nagmerrie.
Lees meerBlombosch Game Farm se terugvoer
More, baie jammer vir die slegte ervaring wat jul gehad het. Ons is dierevriendelik, en ongelukkig kan ons nie vooraf weet of honde gaan blaf, alhoewel die eienaars verantwoordelik is om hul diere by hulle te hou.
Ek wil net noem die hutte word na elke bespreking deeglik skoongemaak. Die beddegoed en handoeke word altyd gewas, so ek verstaan nie hoe dit kon vuil wees. Nietemin, ek sal definitief dit nie ligtelik opneem, en met die plaasbestuurder gesels oor jul klagtes. P.S. Ek het jul dadelik terug geantwoord oor die hond se geblaf op jul sms, en ook dadelik met die bestuurder daaroor gesels - waarna hy dadelik met die gaste gaan praat het daaroor. Jammer as dit dalk so voorgekom het.
Indien jul sou belangstel sal ek enige tyd vir jul n naweek by Jaghuisie (meer privaat) bespreek teen geen koste, ons wil nie he dat ons gaste ongelukkig huis toe gaan. Kontak my direk indien jul belangstel asb.
Dankie
Natasha D - Nov 2018
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Hi Natasha, dankie vir die terugvoering. Dit is presies wat ons wil hê mense moet beleef, die rustigheid van plaas lewe, en die kans om te vergeet van al 'n mens se allerdaagse probleme. Tot weersiens.
Nico B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Ek is baie bly jul het 'n goeie tyd gehad. Dankie vir die terugvoering.
Reynette H - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die plaas.
Alta S - Sep 2018
Algehele gradering
Die cottage het lekker braaiplekke met mooi uitsigte.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering Alta, ek is baie bly jul het dit geniet, en voel dat dit die geld werd was. Ek hoop ons sien jul gou weer.
Virgil S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en die moeite werd.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Baie baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste gelukkig is, en 'n lekker tyd gehad het.
Hoop ons sien jul gou weer.
Lizette V - Apr 2018
Algehele gradering
We had a fantastic breakaway!
Caren A - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely hidden gem.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Thank you for your feedback. Great to hear you had a good time. It is awesome for groups.
Myrna V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige tegnologie-vrye naweek.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Dit is darem heerlik om in die natuur om n vuurtjie te sit. Bly jul het dit geniet.
Aletha D - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was lekker, behalwe dat die kastrolle so vuil was, ons kon dit nie gebruik! Mens sou meer water kon spaar as daar 'n stort was. Die yskas is ook te klein.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Middag,
Dankie vir jul terugvoering. Ek sal defenitief opvolg met die plaas bestuurder rakende die kastrolle. Ongelukkig was die huisies so gebou met die bad toe ons laas jaar oorgeneem het. Dit is in ons planne vir die toekoms om net storte in te sit. Die Jaghuisie en cottage is die enigste huisies met 'n bad.
Ronel H - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Suna P - Jan 2018
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig. Dis rustig en privaat. Sterk aan te beveel vir mense wat net wil ontspan.
Melinda V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, mooi, much-needed wegbreek!
Blombosch Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is baie bly julle het 'n lekker tyd gehad, en dat alles bo standaard was. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Jaques N - Nov 2017
Algehele gradering
Die natuur baie geniet en lekker stil.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Dis goed om te hoor dat jul dit baie geniet het. Tot volgende keer.
Enrico H - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek van tegnologie.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Ek is baie bly julle het 'n lekker tyd gehad. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Iliska K - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties om in die stilte te ontspan.
Blombosch Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer! Ek is so bly julle het 'n goeie tyd gehad. Ek hoop ons sien julle gou weer!
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blomboschplaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom