Blue Horizon No 12
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Diaz Road, Blue Horizon Flats 12, Jeffreys Bay, 6220, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Horizon No 12 is op die strandfront in Jeffreysbaai geleë en is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4.
Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens ideaal vir kinders. Die kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Gaste kan in die sitarea met 'n TV met 'n HDMI-kabel, ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar en vir DStv moet gaste asb. hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring. Die leefarea beskik van 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gratis en veilig parkeerplek is voor die woonstel beskikbaar.
Die kompleks bied maklike toegang tot die strand en Beachfront Blue Horizon No 12 is 2 km vanaf verskeie branderplankwinkels, winkels en restaurante.
Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, wandel in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholf. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplank- en Skulpmuseum besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Diaz Road, Blue Horizon Flats 12, Jeffreys Bay, 6220, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Diaz Road, Blue Horizon Flats 12, Jeffreys Bay, 6220, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang