+20
Selfsorg in Westbrook

Blue Largo Unit 41

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie naby aan luuksheid! Goeie geriewe en ligging. Baie skoon en netjies gewees. Lekker fasiliteite in die kompleks, ons het van die braaiers, swembad en lapa gebruik gemaak, wat maar so 15 m se stap is van die deur af - lieflik! Wat nog lekker was, was hoe goed als beplan en gekommunikeer is (sleutels, in en uit, hekke, ens.). Was so gerieflik met die lugverkoeling en wasmasjien! Als is daar, bring net jouself. Nog 'n lekker ding is die restaurantjie langs Blue Largo - baie lekker kos en pryse, ons het amper geensins ons eie kos voorberei of skottelgoed gemaak nie, net so een of twee keer met die braai. Kwaliteit beddegoed en handdoeke het ook groot verskil gemaak en dit heel luuks laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Beslis aan te beveel. Baie mooi en rustig. Alles skoon en netjies. Veiligheidswag vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phia B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing, fun and would go back again. Really enjoyed the stay. The apartment was clean, Lydia occasionally checked in to see if all was fine. Enjoyed the view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blue Largo Unit 41
It was wonderful having you and your family stay and I'm glad you enjoyed your stay. I look forward to hosting you again.

Michelle R
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

As advertised. Nice place, convenient restaurant next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lydia
Blue Largo Unit 41
Wonderful guest, and I hope to have you stay with us again!

Marianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kuier was wonderlik, sal dit aanbeveel en wil sommer gou weer teruggaan. Lydia is baie gasvry, die plek was baie skoon, netjies en stil. 'n Paar tree van 'n pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blue Largo Unit 41
Thank you for such a lovely review! I hope to have you stay again.

Kanyane B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Absolutely amazing. Great location and a very clean place, with a spectacular view of the ocean. I definitely enjoyed every moment at this location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Blue Largo Unit 41
Thank you Kanyane, it will be great to host you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

39 North Beach Road, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad919f9537602f3b776e932876a3845b36594c972d4510236dcc7488ed886acd0e7aaeb3b977d2aa90fab8aaab107d1ff1ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 39 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5884022 31.1726049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang