Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Westbrook

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Westbrook van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Westbrook besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westbrook.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westbrook akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westbrook Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westbrook Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Westbrook

Sunrise Beach View is 'n moderne selfsorgwoonstel met pragtige panoramiese uitsigte en is op die strand in die veilige Sunrise Beach-kompleks, in Westbrook aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, tussen Umhlanga Rocks e...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Westbrook

10 Kenny on 120 North Beach Road is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Westbrook en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n pragtige, stil strand en is net 5 km vanaf B...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westbrook

See Rus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westbrook, 'n stil dorpie op 'n lowerryke heuwel met asemrowende uitsigte oor die see. Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, ...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westbrook

Acacia Crescent Seaview Manor is 'n asemrowende en ruim selfsorgwoonstel in Westbrook aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied fantastiese see-uitsigte en is na aan die strand en net 20 minute se ry van...

Vanaf
R2 460
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

11 Sunrise Beach is ‘n selfsorgwoonstel aan die Dolfynkus tussen Ballito en La Mercy. Dis een van die grootste woonstelle in ‘n veilige kompleks, wat net ‘n entjie van die strand af is. Dié woonstel het slaa...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Westbrook

Glenance Beach Cottage is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis by die see in Westbrook naby Ballito. Dié dorp is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n kusdorpie en spog met lang sanderi...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

9 Sunrise Beach is 'n moderne woonstel met 'n onderdak-stoep en 'n privaat dek met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is in die Westbrook-kompleks, oorkant die strand. Die woonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Westbrook

15 Westbrook Forest Lodge is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die sonderlinge dorpie Westbrook naby Ballito. Die kompleks is in 'n subtropiese kuswoud, net 'n entjie se stap vanaf 'n Blouvlagstrand, en ...

Vanaf
R2 355
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook

Westbrook Forest Lodge 4 is 'n volledig toegeruste woonstel in 'n veilige landgoed in die bekoorlike kusdorpie, Westbrook, naby Ballito. Dié dupleks is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat via trappe bereik word en bied ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Westbrook

3 Kenny Close is 'n lieflike en luukse woonstel wat direk op die strand aan die punt van Westbrook-strand geleë is. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met direkte toegang tot die strand vanuit die tuin en via 'n seku...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westbrook

22 Blue Largo is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks, 5 minute se ry vanaf Tongaat Strand aan die Noordkus. Dié kompleks is slegs ’n paar minute van die strand af. Dié woonstel is gemeubileer en is o...

Vanaf
R1 612
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook

Deja Blue is 'n stylvolle strandfrontwoonstel in die Blue Largo-kompleks in Westbrook waar gaste die seelug, see-uitsig en welige tuin vanuit die eenheid kan geniet. Dié bekoorlike woonstelletjie bied slaapplek aa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook

Blue Largo 21 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat net oorkant die straat van die strand in Westbrook geleë is. Westbrook is een van die min stil strande wat oor is op die Noordkus van KwaZulu-Natal en het 'n klomp rot...

Vanaf
R2 328
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

10 Sunrise Beach is 'n selfsorgwoonstel aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus tussen Ballito en La Mercy. Dit is een van die grootste woonstelle in 'n veilige gebou wat net 'n entjie van die strand af geleë is. Hierdie ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 475
R1 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

Bali Hai 202 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in. Dolfyne en walvisse maak ook gereeld hul verskyning. Dit is op die tweede verdieping g...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook

34 Blue Largo is 'n lieflike woonstel vir 4 gaste teen die strand in Westbrook. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig vanuit 1 van die kamers, die sitkamer en die eetarea. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 475
R1 254
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

La Pirogue 1 is 'n dubbelverdiepingwoonstel oorkant die pad van die strand af in die veilige La Pirogue-kompleks. Dit is in Westbrook aan KwaZulu-Natal se noordkus tussen Umhlanga Rocks en Ballito. Benewens die Noo...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 590
R1 272
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

Bali Hai 603 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in. Dolfyne en walvisse maak ook gereeld hul verskyning. Die woonstel het 3 slaapkamers me...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 945
R1 653
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

Bali Hai 601 is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n kompleks met 'n see-uitsig in die dorp Westbrook bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 590
R1 272
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook

Bali Hai 402 is 'n gemeubileerde woonstel in 'n seefront-kompleks in die dorp, Westbrook geleë. Dié prentjiemooi dorp spog met lang strande en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za