Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 14 word nie toegelaat in die kamers wat deel vorm van die hoofhuis nie.
Die eienaar woon op die eiendom, en die kamers is in die hoofhuis geleë.
Daar is maklike toegang vir bejaarde gaste, maar rolstoelbeweging kan moeilik wees.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die eiendom toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km weg is.
Let asseblief daarop dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Rook word nie binne die gastehuis toegelaat nie. Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Die eiendom is omring deur berge en valleie, met nabygeleë aktiwiteite soos stap, fietsry en voëlkyk.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang