Bluebird

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Bluebird 1
Selfsorg
Bluebird 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Sleutel- en breekskadedeposito van R600 is betaalbaar met aankoms. Die deposito is terugbetaalbaar d.m.v. die bank 14 dae nadat gaste vertrek het. Geen lawaai na 00:00. Bring asb. eie strandhanddoeke saam.

Gaste moet asb. die verblyf 30 min. voor hul aankoms bel en reëlings tref indien hulle laat in-/uitklok. Die aantal gaste mag nie meer as die aantal wees waarvoor die bespreking gemaak is nie. Geen besoekers mag oorslaap nie. Rook is verbode in die woonstelle.

Enige skade wat deur gaste of hul besoekers aangerig is op die perseel a.g.v. swak gedrag of agterlosigheid, sal met die gas se rekening betaal word en daar sal geen terugbetalings wees nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Minimum-verblyftydperk van 2 nagte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmM0YzQwLTZlMDctNDE4NS04NjlhLWI4ZmJhYThjYWMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 46 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.103269887437 18.305347285072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang