2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blueviews @ Brookes Hill Suite is 'n luukse eenheid in die Brookes Hill-kompleks op die hoofstrand van Port Elizabeth, met 'n pragtige see- en vallei-uitsig. Kom stap deur 'n privaat voetgangerhek na Blouvlagstrande, winkels, restaurante, kroeë en die Boardwalk Casino.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bedkassie en 'n TV met Netflix. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke, toiletware en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, werkstasie en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, toebroodjierooster, eierkoker, prutpot, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n buite-eetarea vir 2 gaste en 'n pragtige uitsig oor die see, Humewood-strand, Shark Rock-pier, die tuine en Happy Valley.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n asemrowende uitsig oor Algoabaai en wasgoedgeriewe in die kompleks. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die lughawe en die nasionale snelweg. Veilige gratis, parkeerplek is op die perseel agter 'n veiligheidshek en geslotekringtelevisie is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Blueviews @ Brookes Hill Suite het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang