+17
Selfsorg in Bluewater Bay

Bluewater Bay Self-catering Accommodation

5 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • De Mist Circle, Punta del Mar, Bluewater Bay, 6212, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bluewater Bay Self-catering Accommodation is in Bluewater Bay geleë en dit bied gehalteverblyf teen die strand. Dit is naby al die hoofsnelweë, restaurante, winkels en ander geriewe.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het ook braaigeriewe en direkte toegang tot die strand.

Dit is in 'n veilige kompleks geleë en gaste kry veilige parkeerplek gedurende hulle verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lezanne V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige en stil omgewing met die mooiste sonopkoms en ondergang! Asemrowend! Besonderse mooi plekkie waar die see en Zwartkop rivier ontmoet! Sal bes...
Sien meer
Feb 2025
Naresh S
Saam met vriende
4.6
Excellent. Location cannot be beaten. The owner was amazing. I will be back. Spacious and comfortable. The agency was not very responsi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Morne V
4.6
Waarde vir geld. Direkte kommunikasie. Vir seker 'n aanbeveling enige tyd. Baie aangename verblyf.
Mei 2025
Adrian B
Gesin met klein kinders
4.0
Pleasant, roomy and well equipped. Great access to local sights in PE area. It is always difficult with a holiday rental property that ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Adele S
Besigheidsreis
4.0
Baie tevrede! Ja, alles was in orde.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Mist Circle, Punta del Mar, Bluewater Bay, 6212, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Bay Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek

De Mist Circle, Punta del Mar, Bluewater Bay, 6212, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ffea4a914f82ee29afea8e60e77588b5d91180f8b31321809e9084137af7d57a126757ccda659c8e73a7c50ea9cb82a4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 De Mist Circle Punta del Mar 6212 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863269037783 25.631360361071

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang