+26
Gastehuis in Noordwes

Blyfsgerus Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Hentie H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

(Sien Bo). Ons was blykbaar die eerste mense wat hier oorgeslaap het. Dit is die ideale halfpad stop en oorslaap tussen die Noord-Kaap en Gauteng. Die huis en al die geriewe binne en buite is baie netjies en skoon, veral die slaapkamers. Dit was ook baie lekker om die gasvrou te ontmoet en te kon gesels oor haar familie en die boerdery. Ons het regtig baie lekker gekuier en oorgeslaap en sal weer hier stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Blyfsgerus Gastehuis
Baie dankie, Hentie. Dit was heerlik om julle te kon verwelkom hier by ons. Ons sien baie uit na julle volgende kuier. Blyfsgerus groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rochelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm Blyfsgerus, N14, Delareyville, 2770, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b7fe53eeb799ba122ab3df38adc6475ea2b7b4c0c030b83c115023740ada1f8e6215c403c2ad5d6e4ec4a370a031cf1f0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Farm Blyfsgerus N14 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.680463972012 25.639612819962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang