- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R396, High Field Farm, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bob’s Place Country Accommodation is geleë aan die voet van die Suidelike Drakensberge, ongeveer 14 km buite Nqanqarhu (Maclear), en bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas.
Gaste het 'n keuse tussen 'n oulike kothuis en 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Daarbenewens het die 4 eenhede hul eie kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, elektriese komberse en verwarmers. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe geniet en die plaas is ideaal vir aktiwiteite soos selfgeleide staptogte, bergfietsry, motorfietsry en vang-en-vrylaat forelvisvang in verskeie riviere en damme. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Nqanqarhu (Maclear) geniet word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Colleen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R396, High Field Farm, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink Bob's Place Country Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R396, High Field Farm, Nqanqarhu (Maclear), 5480, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang