Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Mthatha (9)
Oos-Londen (166)
Dorpe
Barkly East (4)
Butterworth (4)
Cathcart (3)
Cintsa (16)
Elliot (4)
Fort Gale (3)
Glengariff (9)
Gonubie (45)
Haga-Haga (2)
Hamburg (1)
Keimond (12)
King Williams Town (7)
Koffiebaai (7)
Lusikisiki (1)
Maclear (8)
Morganbaai (18)
Port St Johns (10)
Stutterheim (4)
Ugie (2)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (357)
B&Bs (69)
Wildsplase (18)
Hotelle (12)
Gastehuise (72)
Selfsorg-eenhede (186)

Resensies van Grens Area

4.4 / 5  
volgens 806 resensies
Lees regte resensies van Grens Area van 806 geverifieerde gaste.
Indien jy Grens Area besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grens Area.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grens Area akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Border Area Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grens Area Akkommodasie

354 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Grens Area

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gonubie, Grens Area

Seaside Shambali is 300 m van die See in 'n stil gedeelte van Gonubie, Oos-Londen. Die eenheid bied gehalteverblyf aan paartjies en sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, en ander besi...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Grens Area

Die Crowned Crane bied aan gaste B&B-, selfsorg- en sakpas-verblyf wat enige begroting sal pas. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die Crowned Crane, 'n 3-ster Toerisme Raad Gegradeerde B&B instelling wat o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie, Grens Area

The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Grens Area

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Grens Area

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle geriewe en verskeie fantastiese restaurante geleë. Daar is 4 luukse gastekam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Maclear, Grens Area

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge. Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grens Area

Conifer Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis op 'n werkende melk- en veeplaas naby die skilderagtige Elliot in die Oos-Kaap. Die kothuis is volledig gemeubileer en toegerus. Conifer Cottage bied slaapplek aan ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Grens Area

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is. Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat g...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Grens Area

Nahoon Mouth Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis slegs 1,1 km vanaf die gewilde Nahoonstrand in Oos-Londen. Die gastehuis is 2,5 km vanaf Oos-Londen Gholfklub en bied toegang tot 'n verskeid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grens Area akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za