- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boer and Brit is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike Karoo-dorpie genaamd Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby geskiedkundige besienswaardighede en weg van die stadsgedruis.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat slaapplek bied aan 10 gaste. Boer and Brit Eenheid 1 is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kombuisie is goed toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei en die sitkamer het gerieflike rusbanke om op te ontspan. Boer & Brit Eenheid 2A het 'n kombuisie en 'n TV met DStv in die hoofslaapkamer.
Daar is 'n braai-area op die perseel wat gaste kan gebruik en daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie. Boer and Brit is stapafstand van winkels, restaurante, museums en ander besienswaardighede af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 302
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Boer and Brit het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang