LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boer and Brit | LekkeSlaap
+15

Boer and Brit

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 91 resensies vir Boer and Brit
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Welma L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma L
Gesin met tieners

Lieflike verblyf wat op kort kennisgewing beskikbaar was.

Wat 'n absolute juweel van 'n plek! Dankie, Heidi, vir pragtige, skoon slaapplek!

Theodor V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor V
Enkelreisiger

A quick visit to Graaff-Reinet.

My accommodation had lots of old world charm with a modern twist. I got a big room with a large bathroom and a nice little kitchenette where I could easily prepare a small meal. There is safe, lockable, off-street parking which is a necessity as this is in quite a busy part of the town. As the accommodation was so central, I easily found a restaurant within walking distance of the accommodation. The host had also thoughtfully provided everything I could need and clearly provided directions ahead of check in to access the building.

Wanda R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R
Gesin met tieners

Gemaklik, naby eetplekke en skoon.

Lekker rustig.

Marinda L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Netjies en rustig.

Goeie keuse vir oornagverblyf. Sentraal en loopafstand na die pragtige ou kerk. Alles is goed georganiseer, selfs 'n pakkie ys in die vrieskas. Net bietjie moeilik om al die binnedeure oopgesluit te kry as jy in die donker daar aankom.

Katherine P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a one night stay, passing through.

This accomodation was perfect for a one night stay en route. The key was left in a secure postbox. The two security gates however were very difficult to open and after travelling all day, one does not wish to struggle! We did however alert the owner to this. Other than that the accommodation was very simple and clean and all that one needs for a stopover.

Ferdie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Dis baie sentraal en stil. Ons het baie lekker gebly.

Carl D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Karoo-vryheid en vriendelikheid.

Dis 'n ongelooflike rustige Karoo-atmosfeer. Die kamers is smaakvol en gerieflik.

Reinier S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en sentraal geleë.

Dis 'n baie gerieflike ligging met voorsorg vir sekuriteit.

Simone W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Boer and Brit is 'n baie aangename verblyfsopsie.

Juanita P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita P

Baie netjies!

Ons was baie verras oor die die netheid en die mooi dekor van die eenheid waarin ons gebly het. Baie dankie, ons het heerlik oorgeslaap.

Gary T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met all our needs. Thanks.

Clean and good value for money.

Melanie F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim eenheid.

Vreindelik ontvang, lekker ruim kamer en badkamer. Die motor was agter die eenheid geparkeer en agter ’n toesluithek, baie veilig.

Frans P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met vriende

Absoluut gerieflik.

Die eenheid was baie gerieflik, baie skoon en smaakvol. Gemeubileer en het alles in wat ons verblyf genotvol gemaak het. Sal die dit beslis weer in die toekoms gebruik.

Nicolette B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette B
Gesin met klein kinders

Gesellig en goed ingerig.

Genoeg slaapplek om ons almal gemaklik te akkomodeer. Baie skoon en netjies en vol karakter.

Belinda D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles wat ons nodig kon hê was daar! Baie lekker oorgebly! Pragtige plekkie!

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Belinda vir die mooi terugvoer. Waardeer opreg.
Vriendelike groete
Heidi

Boer and Brit
Estelle T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T
Gesin met tieners

Was netjies, skoon en ons het dit geniet. Het net uitgesien na sjokkie op kopkussing!

Sien sterre.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie vor die terugvoering, ek waardeer jou boodskap. Ek sal sorg dat daar sjokkie op jou kussing is vir die volgende keer. Besoek ons gerus weer.

Vriendelike groete
Heidi

Boer and Brit
Herman S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Dit is regtig baie lekker akkommodasie. Dit was baie skoon alles is daar met veilige parkering. Goeie diens. Sal beslis weer daar oornag en enige tyd aanbeveel.

Lourens V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Fantastiese oornagstop.

Boer and Brit eenheid 1 en 2A verblyf was so 'n lekker oornagstop vir ons as gesin van 6 volwassenes. Die plekkies was baie skoon almal het 'n lekker nagrus gehad. Die lugversorging was n lewensredder op die 40 grade dag. Die plekkie is baie naby aan die restaurante in die dorp. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Karien V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Gesin met tieners

‘n Welkome verrassing.

Boer & Brit is ‘n baie oulik restoureerde huisie. Netjies, skoon en vol karakter. Die veilige parkering het ons nog lekkerder laat slaap.

Chris P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Gesin met tieners

Very welcoming.

Great value. Very clean and comfortable. Excellent service.

Johan C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Verbetering is nodig om die plekkie nog beter te behou.

Sune N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune N
Gesin met tieners

Ideale oorslaapplek, skoon en aircon het baie gehelp.

Ideale oorslaapplek, skoon en aircon het baie gehelp. Duidelike aanwysings om sleutel te kry is deurgegee. Maklik en gerieflik.

Erik O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rustigheid.

Ons het heerlik gebly. Het 'n WhatsApp gekry van die eienaar met inligting waar om die sleutels te kry. Dit is 'n groot bos sleutels, maar elke sleutel en slot is colour coded wat baie help. Die ligging is perfek - stilte in die aand en naby restaurante.

Sonja Y - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Histories pragtig!

Pragtig en bekostigbaar. Groot, gerieflik, skoon en netjies. Ek kan maklik vir 'n week of langer daar bly. Dit het braaigeriewe en alles. Naby die hoofstraat vir aankope. Veilige parkeerplek agter ’n geslote hek.

Marina D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit 2A is well appointed and beautifully decorated, but not really workable as a self catering unit

The position of the accomadation is excellent. We might stay in unit 2B or the other unit no.1 I think. I won't book at 2A again. The kitchenette was really minimal and only suitable for heating precooked plated meals. Beds were comfy and air conditioning a blessing - but especially as a budget traveler I need to be able to prepare my own food instead of having to eat out in expensive restaurants. Also a table or surface in kitchen would be great - the outside courtyard was on top of a rather smelly drain, so not ideal to eat out there.

Sias H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sias H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inwoners in omgewing het hard laat gekuier wat rus verstoor het.

Straatslapers het aan deure kom klop laataand.

Adele V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gerieflik, skoon en netjies.

Hierdie was ons 2de besoek aan Boer and Brit. Eenheid baie skoon en netjies, beddegoed en handoeke ruik lekker skoon en vars. Melk, tee en koffie is ook 'n bonus, veral as jy net vir 1 aand oorslaap. Sal beslis aanbeveel.

Leon V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Mooi skoon en netjiese verblyf. Die stort het nie 'n deur of 'n seepbakkie nie ,ook geen tafel om by te eet in die wooneenheid nie. Kroegyskas se vriesgedeelte is hopeloos te klein. Kon nie my "cooler bricks" gevries het vir die volgende dag se reis nie. Ons het lekker oorgebly en kan beslis Boer en Brit aanbeveel.

Ruvan L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvan L

Netjies en fantastiese waarde vir geld.

Ons was goed verbaas met hoe netjies die eenheid was. Die ligging was perfek vir ’n vinnige stap deur die dorp en na die restaurante toe. Pragtige eenheid met al die geriewe!

Sydney S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Skoon en netjies.

Die bos met sleutels maak dit moeilik om die regte sleutel vir elke slot te vind. 'n Wenk is om elke sleutel duidelik te merk met 'n naamplaatjie.

Gert P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Uitstekende ontvangs en kommunikasie. Baie positiewe ervaring.

Theona H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Mooi skoon en veilig. Het net ñ rukkie geneem om regte sleutels vir regte deure te kry.

George C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C
Gesin met klein kinders

Very pleasant and at short notice more than accommodating.

Had everything one required.

Jc F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie mooi en skoon.

Die plek was mooi skoon maar die TV was uitgestel en dit wat jy gewoonlik verwag van hierdie tipe verblyf was nie daar nie. Duidelik was die verblyf mooi skoongemaak maar afronding was daar nie. Ons het nie gereis met koffie en tee ens nie en het aangeneem dat daar sou wees aangesien dit altyd voorsien word. Ons het middag na lang rit daar gekom. Geen tee vir my nie en slegs 4 Ricoffy-sakkies met 6 sakkies suiker. Mens drink gewoonlik 2 per koppie. Toe ek skakel die aand het hulle aan my verduidelik dat daar slegs die volgende oggend 8 uur tee voorsien sal word. Ons het 10 uur gery. Geen stortseep of sjampoo nie maar net 'n bottel waarop staan conditioner. Daar was minder as 'n kwart in die bottel. Ons het ons eie saamgeneem maar weereens was dit tekort in die kamer. Voorstel is dat bestuur kamers nagaan voor gaste inboek, sodat almal tevrede is.

Chantelle V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Lieflike plekkie.

Netjies en skoon. Als wat 'n mens nodig het.

Narine H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Narine H
Saam met vriende

Boer en Brit het ons verwagtinge oortref en ons sal beslis weer daar bly!

Die plek het karakter gehad, was sentraal geleë en die bespreking, insameling van sleutels en deposito was moeiteloos. As 'n tussenstop het dit beslis 'n bydrae gelewer tot ons plesier. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Boer and Brit exceeded our expectations and we'll definitely stay there again!

The place had character, was centrally situated and the booking, key collection and deposit was effortless. As a stopover, it certainly added to the fun of our road trip. Many thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ricus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Kort oornag gehad, maar plekkie was netjies, verrassend mooi, en goed toegerus!

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Ricus, waardeer dit baie.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Lizanne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflik, lekker oornag. Waterdruk 'n probleem, houtvloere 'n risiko.

Lekker gerieflike bed.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Lizanne,
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer dit baie.
Vriendelike groete,
Heidi

Boer and Brit
Helena D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geboue is oud maar netjies binne. Ons het lekker gebly. Jammer Graaff-Reinet het nie water nie a.g.v. van die droogte.

Verblyf nr. 1 se agterdeurslot kan vervang/herstel word. Die oggend van die 28ste met ons vertrek was daar water, maar die geyser het baie water gemors. Daar is dalk fout met sy drukklep.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Helena vir jou terugvoering, hoop en glo ons reën is oppad en dat die damme vol loop.
Vriendelike groete
Heidi

Boer and Brit
Rentia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As daar water beskikbaar was/is.

Netjiese plek. Maklik gekry. Groot vir huisgesin wat daar wil bly. Badkamer/toilet loop uit kombuis wat bietjie onlekker is. Slegs SABC 1,2,3 en E-TV beskikbaar. Geen water egter beskikbaar, volgens bestuur het hulle dit gekommunikeer, maar ons het dit nie gekry nie. Ons verstaan droogte en krisis daarmee saam, maar toilet se bak kan nie oopmaak om toilet te hervul nie. Ons het opgepak en verder tot in Oudtshoorn gery. Sodoende ook ons geld verloor. Ek voel net daar kon beter voorsiening gemaak word vir waterkrisisse. ojo-watertank. Dit is immers 'n groot oornaggroep.

Boer and Brit's terugvoer

Hi Rentia
Baie dankie vir u terugvoering. Ongelukkig is die huis oor 'n 100 jaar oud en al die ou historiese huise in Graaff-Reinet het nie vroeër jare badkamers gehad nie, dit was 'n buitegeboutjie gewees. Na al die jare toe daar 'n badkamer aangebou was, was dit aan die agterkant bygevoeg na die kombuis. Ongelukkig was dit al plek gewees om dit by te voeg. Daar is 170 kanale by die DStv, en definitief nie net die 4 kanale wat u noem nie. Die water krisis is landswyd en ek het u ingelig daarvan. Ek het waterkanne voorsien indien die water toevloei 'n probleem raak.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Belinda B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met tieners

Baie gerieflik en goed ingerig.

Baie dankie vir ‘n baie oulike oornagplekkie!

Alexander M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander M

Ons verblyf was ongelooflik, gemaklik en veilig!

Vandat in die straat afgedraai het kon ons sien dat Boer en Brit sentraal geleë is. Dit het ons die geleentheid gebied om na al die plekke te stap. Winkels en ryk kulturele monumente is naby. Die akkommodasie het ons 'n veilige, skoon en gemaklike gevoel gegee. Die eenheid self het jou laat voel asof jy in 'n stad met ryk geskiedenis kuier. Dit is die perfekte kombinasie van modern en vintage met die oorspronklike houtvloer, maar 'n moderne badkamer. Ons was aangenaam beïndruk en tevrede met die grootte van die kamers asook die toeganklikheid. Heidi, die eienaar, was 'n groot hulp wanneer daar iets was wat ons nodig gehad het. Sy het die perfekte balans van vriendelikheid en hulp. Ons het beslis die veilige parkeerplek aan die agterkant waardeer, maar dit is ook veilig om voor op die sypaadjie te parkeer! Ek sal beslis hierdie rustige, toeganklike en gemaklike plek aanbeveel vir almal om te bly. Elke sent werd!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was amazing, comfortable and secure!

From the moment we entered the street, we saw that Boer and Brit is centrally located which awarded us the opportunity to walk to every place we needed to be. Shops are close by, as well as rich cultural monuments. The accommodation lended us a safe, clean and comfortable feel. The unit itself made you feel like you are in a town where the history is rich. The perfect combination of modern and vintage with the original wood flooring and updated open modern bathroom. We were pleasantly impressed and satisfied with the size of the rooms as well as the accessibility. Heidi, the owner, was a big help whenever there was something we needed. She has the perfect tone of kindness and assistance. We definitely appreciated the secure parking at the back, but parking in front on the pavement is seemingly safe as well! I would definitely recommend this peaceful, accessible and comfortable place for anyone to stay at. Worth every penny!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Boer and Brit's terugvoer

Thank you Alexander for the beautiful review!

Kind regards
Heidi Lombard

Boer and Brit
Melane S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane S
Gesin met tieners

By netjies.

Dit is baie netjies en gemaklik. Goeie waarde vir die prys.

Maureen V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen V
Saam met vriende

Teleurstellend.

Heidi was baie gaaf om dag aan te skuif. Matrasse slaap lekker. Die geelhoutvloere was stukkend en 'n groot risiko. Enigste kastrol het 'n stukkende deksel gehad. Muise hardloop onder kombuisdeur in. Hulle maak toilet in messelaai. Stof lê rooi op kombuiskas. Spinnerakke aan plafonne in al die hoeke van die kamers. Skoonmaker was Sondagoggend 08:30 daar om skoon te maak. Plek is regtig nie op standaard nie. Jammer.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ek sal definitief kyk na die punte wat u genoem het om dit reg te stel.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Gerard B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B
Saam met vriende

Netjiese, aangename verblyfplek. Sou langer kon bly.

Ou struktuur, maar baie netjies en goed toegerus.

Wayne B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Gesin met tieners

Huis weg van huis.

Ons was aangenaam verras oor die grootte van die eenheid. Ons het die spasie geniet en kon gemaklik in die kombuis of TV kamer kuier. Veilige parkering en braaiplek was ook n pluspunt. Aandag moet egter geskenk word aan die plankvloer in die TV kamer. 'n Swaar person mag dalk net deur van die planke trap. Andersins sal ons definitief weer van julle gebruik maak.

Linda F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

'n Baie oulike, skoon en netjiese plekkie. Die lugverkoeler was wonderlik om die winterkoue te verdryf. Ons sal deifnitief weer daar oornag as ons die langpad aandurf.

Willem E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E

Alles wat ons nodig gehad het vir drie gesinne.

Baie veilig, baie netjies, genoeg slaapplek, badkamers en kombuise, heaters, baie sentraal.

Jp E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp E
Besigheidsreis

Properly planned, everything as agreed and appreciate the service very much.

See stars.

Helma V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so gesellig.

Enige reisiger kan met groot vrymoedigheid hier gaan bly. Hierdie is sowaar 'n baie spesiale plekkie.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Helma.

Boer and Brit
Shirley D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Uitstaande.

Baie dankie vir sulke skoon en gerieflike blyplek. Ons was regtig in ons noppies met die geriewe. Dit voldoen baie beslis aan bostaande.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Shirley, ek so bly alles was voldoende.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Willem V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik en sentraal geleë.

Die huis is baie sentraal geleë, stapafstand van verskeie besienswaardighede, eenheid netjies en skoon, kan vir enige een aanbeveel wat Graaff-Reinet en omgewing wil verken.

Anzel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Besigheidsreis

Baie rustige en netjiese verblyf.

Dankie Heidi. Ek kom elke 6 maande en sal beslis Boer en Brit aanbeveel.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie, Anzel.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Rienie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rienie D

Dit was baie teleurstellend.

Om te begin lyk dit glad nie dieselfde soos op die internet nie. Die vensters was stukkend, die toiletgeriewe was nie reg nie. Ons sal nooit weer by hulle 'n plek bespreek nie.

Boer and Brit's terugvoer

Die fotos op die Internet is presies wat jy kry. Ek is jammer oor die venster, ek was nie bewus daarvan nie. Ek sal dit dadelik herstel. Die toiletgeriewe is reg, daar is geen fout daar nie, ek het dit gaan toets. Ons het beurt water in Graaff-Reinet, as gevolg van die droogte, so die water loop bietjie stadig in die toilet in.
Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Bill S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bill S
Saam met vriende

Die eenheid waarin ons gebly het was nie 3 slaapkamers met sitkamer soos op webblad voorgestel.

Ons het in eenheid met 2 kamers gebly. Moes deur een slaapkamer na badkamer gaan. Geen privaatheid vir ander gaste nie. TV in hoofslaapkamer, slegs 1 stoel en dubbelbed. Buite was slegs 3 plastiekstoele waarvan 1 se ruglening gebreek was. Komplimentêre tee en koffie word waardeer maar slegs 3 van elk.

Boer and Brit's terugvoer

Haai Bill
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het gaan kyk na jou bespreking, en jy het wel Eenheid 2A bespreek met 2 slaapkamers en nie Eenheid 1 met die 3 slaapkamers nie. Die plastiekstoel wat stukkend is, dankie dat jy dit onder my aandag bring. Ek was nie bewus daarvan nie, en sal dit dadelik vervang. Ek sal ook opvolg oor die koffie en tee, jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Hantie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie L
Gesin met klein kinders

Verblyf was netjies en voldoende vir oorslaap.

Die huis was netjies ingerig alhoewel dit baie oud is. Die vloerplanke in die leefarea het ons bietjie benoud gehad, maar oor die algemeen is dit 'n gerieflike oornag plek.

Erna V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en skoon.

Definitief vereis vloer in gang aandag, asook die stort se deur. Ons het heerlik gebly, alles skoon en netjies! Baie dankie.

Thea B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld.

Die akkommodasie is regtig uitmuntend. Baie skoon en netjies, en perfek vir oornag en selfs 'n paar dae vakansie in die dorp. Die parkering is die enigste deel van die verblyf wat minder as 5 sterre verdien, aangesien die nou in- en uitgang agter die gebou nie ideaal is vir 'n groot voertuig of sleepwa nie (eenheid 2a). Ons het ook nie toegang vanaf ons eenheid na die parkering agter die gebou gehad nie, wat beteken het dat ons in die donker om die blok moes loop om weer by ons eenheid se deur uit te kom. Addsionele lampe/kerse mag dalk ook handig wees met loadshedding; maar ons was baie dankbaar vir die battery-kers wat wel in die eenheid was. Die mure tussen eenheid 2A en 2B is baie dun (a.g.v. die deur wat die eenhede skei) wat beteken het dat ons bure, wat nogal baie geraas het, effens steurend was. Oorweeg dalk om hierdie twee eenhede net aan groepe uit te huur.

Lize H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Boer en Brit is 'n pragtige verblyf-eenheid. Baie gerieflik en skoon.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Liza.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Alicia D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en oulik!

Baie skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en kan regtig die oulike plek aanbeveel.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Alicia.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Ilse W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W
Gesin met tieners

Goeie oornagverblyf.

Oulike huis met interessante dekor. Werk goed as oornagverblyf. Houtvloere kort aandag.

Martie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met vriende

Aangename en genotvolle verblyf.

Ons was vier volwassenes en het baie lekker gebly. Die lugversorging het die huis heerlik koel gehou en bygedra tot 'n aangename verblyf.

Relda M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Gesin met tieners

Netjies, sentraal geleë, pragtige ou huisie.

Die huisie is oor 'n 100 jaar oud. Pragtig en netjies ingerig. Sentraal geleë in die dorp. Die eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Sal hierdie eenheid definitief aanbeveel vir mense wat oornagverblyf benodig.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Relda.

Boer and Brit
Leonie R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie R
Saam met vriende

Bevredigende verblyf.

Die huisie is baie netjies en skoon binne en buite. Daar is 'n paar kleinighede wat reggestel kan word. Vloerplanke in sitkamer en agterste kamer is stukkend - mens kan dalk deurtrap en beseer word (veral in die sitkamer). Die voorste slaapkamer is nie privaat nie aangesien dit sommer by die voordeur is. Daar is ongelukkig heelwat mense wat daar rondsit en -loop en dit voel nie altyd veilig nie.

Boer and Brit's terugvoer

Middag Leonie
Baie dankie vir jou terugvoering. Die vloerplanke in die sitkamer is geelhoutplanke, en is baie skaars. Ons is in die proses om dit reg te maak. Ons plan was om die voorste kamer, wat die hoofslaapkamer, is by die kaggel te maak, en dit is 'n ruim vertrek.
Vriendelike groete
Heidi

Boer and Brit
Glenda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic cottage close to the centre of town.

We wanted affordable self-catering accommodation close to the centre of town and Boer and Brit fitted the bill nicely. The cottage was spacious, comfortable, quiet, and had a nice little garden area. Heidi, the owner lives off-site and we were a little concerned about access, but everything went smoothly. There is secure parking at the back of the property and we had no problems with our small Polo, but owners of larger vehicles might find it problematic.

Chris W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

'n Beter sigbare waarskuwing kan aangebring word by lae ingangsdeur na die kombuis toe.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Chris, ek sal so maak.

Groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Andrew B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie netjies.

Kan met geruste hart oorslaap.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Helmine C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Helmine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Stort mors baie. Wasbak kan vervang word.

Melanie D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te warm, geen lugreeling of dakwaaier. Kan nie vensters oop los nie.

Al die deure sukkel om te sluit, geen manier van afkoel nie, gewone waaiertjie werk nie teen die hitte nie, veilige parkering word geadverteer maar die paadjie om op te ry is amper te klein vir 'n voertuig. Geute is nie skoongemaak nie en muskiete het ons heeldag en heelnag opgevreet. Nagmerrie bestemming.

Boer and Brit's terugvoer

Hi Melanie
Baie dankie vir jou terugvoering.
Graaff-Reinet het die afgelope week 100 mm reën gehad, daarom swel die hout en kan miskien 'n bietjie van 'n probleem nou en dan wees.
Wat die geute en muskiete betref, die geute is 3 m hoog, so ek weet nie hoe u dit kon sien nie. As gevolg van die baie reën, is die muskiete miskien 'n probleem. Op die webtuiste toe u bespreek het, was wel aangewys dat daar geen lugreëling is nie.
Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Celeste B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige dekor in die huis met lekker groot vertrekke. Vir die prys kan mens regig nie veel klagtes lig nie, dis 'n goeie plekkie om mens se koppie neer te lê. Dis wonderlik geleë. Die deurkosyne is gevaarlik laag vir die bietjie langer mans. Die eienaar het 'n paar dae voor ons aankoms versoek dat ons die res van die bedrag verskuldig vir verblyf vooraf met EFT moet betaal voor sy ons sal laat weet waar om die sleutel kan oplaai wat ek bietjie onrustig oor was, maar het darem die sleutel gekry en het die verblyf toe baie geniet.

Boer and Brit's terugvoer

Hi Celeste,
Baie dankie vir die terugvoering. Die rede hoekom ek die verskil voor u aankoms versoek het, is omdat ek woonagtig is op 'n plaas buitekant Graaff-Reinet en is nie daar om julle te ontvang nie.
Glo jy verstaan.
Vriendelike Groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Marisa V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Gesin met tieners

Pragtige ou huis wat stylvol versier is.

Boer en Brit is 'n stylvolle ou huis wat gerieflik ingerig is en ons het heerlik gebly. Ons is lekker bederf toe die personeel sommer ons wasgoed ook gewas het. Dankie Heidi vir al julle moeite!

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Marisa!!! Groot plesier.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Sarah-ann B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Ouwêreldse sjarme.

Ons het heerlik gebly by Boer and Brit. Sal dit kan aanbeveel vir 'n oornag stop.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Sarah-ann.
Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Nadia P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Ideaal vir oornagverblyf.

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Baie goeie diens en sal enige dag weer van Boer en Brit gebruik maak.

Magda H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Saam met vriende

Was 'n aangename ervaring.

Was 'n aangename ervaring na 'n lang reis. Baie skoon en netjies. Ek sal dit nige tyd aanbeveel.

Boer and Brit's terugvoer

Middag Danie,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Geniet die vakansie verder.

Groetnis,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Pietr V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pietr V
Enkelreisiger

Lekker stil, gerieflik, skoon en netjies, diens puik.

Diens was puik, verblyf gerieflik, skoon en netjies.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Pieter,

Waardeer die positiewe terugvoering.

Groetnis
Heidi Lombard

Boer and Brit
Menanto M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menanto M
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Beslis verblyf waar jy jou waarde vir geld kry. Baie netjies en baie ruim spasie.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Fanie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met vriende

Klassiek oudtydse sjarme.

Dit was ongelooflik. Heerlike ervaring, gevoel of ons terug is in die 1900's.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Fanie.

Vriendelike groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Dean J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, rustic accommodation in a stunning town.

While we only stayed one night at Boer and Brit, it was a lovely establishment to be at, well equipped and very clean. My wife and myself loved the theme, she being English and me Afrikaans (great conversations were had). Will definitely be staying there again when in South Africa.

Jan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met vriende

Het die verblyf skoon en netjies gevind. Tevrede, dankie Jan Bornman.

U kan aandag skenk aan die agterste deur aan die bokant. Die skarniere is verkeerdom. 'n Deur vir privaatheid tussen die slaapkamers sal ook welkom wees.

Adelle B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B
Saam met vriende

Baie netjies en warm.

Ek sal definitief Boer en Brit aanbeveel vir ander. Dit was 'n baie netjiese en warm plekkie wat steeds kenmerke van 'n tipiese dorpshuisie inhou.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie Adelle vir jou mooi terugvoering.

Boer and Brit
Resa C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenstop gerief en luxury op pad Kaap toe!

Baie dankie Heidi. Maklik gewees om sleutel te kry en weer af te gee. Die huisie is net eenvoudig alles en nog meer wat mens voor kan vra. So lekker gebly. Wens ons kon langer bly!

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie vir mooi terugvoering.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Yvonne S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, privaat, netjies en 'n tuis-voel plekkie.

Dit was heerlik om heeltemal privaat te wees. Alles wat nodig is en baie netjies en gerieflik. Daar was klein dingetjies soos gloeilampe wat nie gewerk het nie en braaigereedskap sou welkom wees. Ook 'n groot asblik buite.

Stephanus K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie perfek nie, maar goeie waarde vir die prys.

Skoon en netjies - omgewing bietjie vervalle. Goeie waarde vir geld. Met die eerste besoek geen verwarmer en dit was koud! Die geyser was afgeskakel en ons is nie gewaarsku om dit aan te skakel by aankoms nie - bietjie van 'n onaangename verrassing, alhoewel die water na 'n ruk heel aanvaarbaar warm was.

Boer and Brit's terugvoer

Hi Stephanus

Baie dankie vir die terugvoering. Met jou 1ste besoek in Junie maand was die geyser wel af agv krag wat 'getrip' het en daarvoor vra ek onverskoning. Met jou 2 de besoek in Julie maand, het ek gesorg dat daar 'n verwarmer is en jou geyser was aan. Hoop en glo alles was toe in orde gewees. Ek stem nie heeltemal saam met die vervalle omgewing nie, want Boer & Brit is in die perdeskoen van Graaff-Reinet geleë, tussen klomp historiese huise.

Vriendelike groete
Heidi Lombard

Boer and Brit
Johane B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johane B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Mooi gerestoureerde huis. Het die nodige goed tot jou beskikking.

Zelda H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Lekker rustige area en netjies.

Eveline M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eveline M
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Dit was 'n skoon en netjiese huis. Ten volle toegerus. Goeie beddens. Ons het heerlik gekuier daar. Sal dit werklik aanbeveel.

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie!

Groete,
Heidi Lombard

Boer and Brit
Kirna H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirna H
Saam met vriende

Baie rustig. Alles is mooi ingerig en gerieflik.

Dankie ons het lekker gebly. Ons sou net voorstel dat jul meer oor die geskiedenis van die huis vir jul gaste gee om te kan lees. Top verblyf en baie goeie diens. Dankie.

Chanel V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige, netjiese plek en wens ek kon langer bly.

Alles was skoon en netjies en sal dit regtig aanbeveel. Al wat dalk na gekyk moet word is die stort, water lek bietjie aan onderkante en die "mixer" nie so lekker gewerk nie. Andersins is dit great!

Boer and Brit's terugvoer

Baie dankie, Chanel, vir die terugvoering. Ek sal definitief kyk na die 'mixer'.
Groete
Boer & Brit

Boer and Brit
Louis C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Die verblyf is nie sleg nie, die kosyne in party vertrekke is baie laag (soos kombuis), ek is baie lank en as ek staan voor die kombuis se ingang dan steek my kop bo die kosyn weg. Die bespreking gee wel nie al die informasie i.v.m. die verblyf nie. Niemand ontvang jou nie, die sleutel moet gaan haal word by 'n garage en as ek nie die eienaar gebel het nie het ek nooit die informasie gehad nie. Wees ook bewus daar is twee garages reg oor mekaar so maak seker om te vra watter garage. Daar is parkering agter die eenheid. Verder as dit was die verblyf voldoende en netjies en skoon, sal dit aan mense aanraai vir 'n oornagreis, nie langer wel.

Boer and Brit's terugvoer

Middag Louis
Baie dankie vir jou terugvoering. Die Boer & Brit Karoo huisie is 1 van die eerste huise in Graaff-Reinet, en in daardie jare was die deur kossyne redelik laag gebou, jy sou ook opgemerk het hoe dik die mure is. Toe ons paar maande terug besluit om die plekkie in 'n selfsorg huis te verander, wou ons niks verander nie, want die huisie is oor 'n 150 jaar oud. Soos ek aan u verduidelik het, boer ons op 'n plaas 100 km buite Graaff-Reinet, en sodoende los ons die sleutels by 'n plekkie wat 24 uur beskikbaar is, wat natuurlik tot voordeel is vir die gaste, aangesien dit meebring dat die gaste enige tyd, dag of nag kan arriveer. Ek stuur gewoonlik epos of SMS uit na die gaste paar dae voordat hulle arriveer, om al die finale inligting deur te gee, i.v.b met die sleutels. Baie jammer as u dit nie ontvang het nie, vra vreeslik om verskoning. Boer & Brit is net 'n paar maande oud, en ons wil nog baie verbeterings doen om dit vir ons gaste 'n aangename oornag rus te gee. Weereens baie dankie vir u terugvoering, ons kan net daardeur nog verbeter. Vriendelike groete, Boer & Brit

Boer and Brit
Madeleine D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie.

Vir die nag wat ons hier deurgebring het is die ligging perfek, die huis is baie netjies en bekostigbaar.

Frikkie E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie E
Gesin met klein kinders

Ruim en netjies.

Die kamers was ruim en netjies.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoflWeyS0jE9YjE2mg4b2PWhiyzBIzbyjVJFDrjwoJDp6Cyj6Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 91 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!