Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Gastehuis in Middelburg

Boesmanland Karoo

  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Boesmanland Karoo is in Middelburg, Oos-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die eiendom bied 6 pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n TV met Oopuitsig-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n sitarea.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en veilige parkeerplek bied gemoedsrus tydens jou verblyf.

Talle besienswaardighede en landmerke is 'n entjie weg, insluitend Middelburg Museum, Groot Visrivier Museum, PW Vorster Museum, Impofu Staproete en Idwala Staproete.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Daan K
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Al wat ons nodig gehad het om te oornag. Opvou bank is goed vir 2 klein kinders.
Des 2025
Ashleigh V
Gesin met tieners
5.0
Lovely unit. We had a lovely stay. We booked for 4, but the bedding and kitchenware only cater for 2. Lovely host and really comfy unit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Danie L
Gesin met tieners
5.0
Gasvry. Skoon en netjies eenhede.
Des 2025
Jp S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir halfweg stop. Baie lekker gebly. Aircon sal lekker wees.
Des 2025
Lucinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Skoon, baie netjies. 'n Spieël in die slaapkamer sou ideaal gewees het. Wou h...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Galvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boesmanland Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc826d6283b5626c6c54fe3aa2124da6f101a8c74b0937f067859e27a74226cc9f0bbf16e6630715ddbd87cb5d331b26a49f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 7 Hospital Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.491111676582 24.997390086772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang