Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6964 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6964 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

1052 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié WOONSTEL bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 of 5, verkieslik vir oornagverblyf. DIE WOONSTEL BESKIK OOR 'n SLAAPKAMER, BADK...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant bied luukse tente teen die rivier, luukse houthuisies en 'n a la carte-restaurant wat daagliks oop is. Dit is 'n gerieflike en bekostigbare 4-ster-B&B in Oudtshoorn. Die verblyf is na aan...

Voorkeurvennoot
30% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Karoo

Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet! Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (voll...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardi...

Voorkeurvennoot
45% af Laaste Kans!
VanafR1 400
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Ons bied ongelooflike diens met al die noodsaaklike geriewe. Ons is die perfekte plek vir 'n opwindende wegbreek. 'n Verskeidenheid van aktiwiteite kan hier geniet word, naamlik voetslaan, visvang en voëlkyk. Die ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Middelburg, Karoo

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante. Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruis- en skaapplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig op die Swartberge is asemrowend. Greeff Cottage het slaapplek vir 8 gaste in 2 aparte ee...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Karoo

Rose Cottage Gariepdam is 'n selfsorggastehuis wat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en net 5 minute van die N1 af is. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers en besoekers wat die aand wil oorbly of v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville, Karoo

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n konin...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet. Dié huis bied verblyf in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het...

20% af Aanbod!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Karoo

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za