Boitumelo Bluewater Apartments

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Tracey M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Our stay was amazing. Loved the rooms, stunning views on the deck and the relaxing atmosphere. The hostess was very friendly. It is close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulekwa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. I enjoyed my stay; it was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic. Excellent, was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabang M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2025

Fabulous. Really enjoyed it. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Dit was goed. Die verblyf was goed. Ons was vooraf gebel om te hoor wanneer ons aankomstyd gaan wees en het vir ons gewag al was ons laat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Ongemaklik, sal nie aanbeveel nie. Ongemaklik. Koffiestasie in ’n kas redelik hoog, moeilik om te bereik en gevaarlik. Geen werkstafel of opwasgeriewe. Twee enkelbeddens langs mekaar — een is kliphard en ek kon nie daarop slaap nie. Onnodige hangkaste in die kamer kan uitgehaal word om beter kombuisgeriewe daar te sit. Die gesamentlike kombuis op die grondvloer is nie die antwoord as jy ’n koppie wil was nie, en die enigste alternatief is om jou skottelgoed in die badkamer te was. Daar is ook kakkerlakke in die kaste. Die bestuurder het nie sy foon geantwoord nie; ons het gelukkig die dame op die perseel se nommer gekry, en sy was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is nie aan gaste se geriewe gedink nie. Hoop die webtuiste kyk hierna.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Zanele M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

It was ok. The bed was not comfortable. The bedding as well as towels were not white, and I love white linen. Towels and linen also looked old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Retha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gemaklik en rustig - baie dankie. Daar is dalk 'n paar veranderings wat mens kan aanbring, maar oor die algemeen, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Netjies als wat nodig is 4/6 bed unit. Baie goeie waarde vir geld. Die enigste complaint is dat ek bietjie meer kitchen wear sou wou hê. Die 4 van als is seker genoeg, maar baie ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lesego Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Whales Way, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2089fba4ff5c743388eeb2aa9d3d6d77d6d42a29763812cfc6a1104fef0fb59aad873de836f9f00402240ec1e2c0b3db21b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 20 Whales Way Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.844579 25.641884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang