+18
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel tuis en geniet die gerief en die rustige atmosfeer.

Ons het 10 kamers wat stylvol versier is. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, lugversorging, waaier, yskassie, TV met sekere DStv-kannale en komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het ook uitsigte oor die swembad en die tuin.

'n Heerlike Engelse- of Kontinentale ontbyt word soggens in die boma bedien.

Boma Lodge bied uitstaande gerief en gehalte en die meublement en diens is puik. Die lodge is halfpad tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks, so besoekers het gerieflike toegang tot al die stadions, winkelsentrums en Durban se bekende strande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jody B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was good. Our stay was good in Durban.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Franjo V
Besigheidsreis
5.0
Bekostigbaar en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Is naby aan alles.
Jan 2026
Victor V
Besigheidsreis
5.0
Sakereis. Heel lekker gebly! Het al voorheen by Boma Lodge gebly. Heel aangenaam met alles wat ek benodig. Sal beslis weer terugkom.
Okt 2025
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tuis gevoel. Naby aan alles. Vriendelike personeel en veilige parkering. Dit was great. Die diens was goed en almal het uit hul pad gegaan om te ...
Sien meer
Jul 2025
Ben F
4.4
Average. Quiet and peaceful room. No noise. Was well located for my needs. Security was good and safe. Nothing more to add.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boma Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d216bb095612dfb07771a8ee396ad728749b70a1a518531f3d339110576f86941f6b3bc1c9760ec8f59928bcfce7243ab42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Flack Place Virginia 4106 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.7738163 31.0518146

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang