Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse eenheid - 2 slaapkamers
- Selfsorg.
- Boonste dek - swembad-uitsig
- Selfsorg.
- Onderste dek
- Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt moet asb. voor 18:00 die vorige dag bespreek word en is teen ekstra koste. Let asb. dat ontbyt nie tydens spitseisoen beskikbaar is nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die Jacuzzi is slegs op versoek en teen 'n addisionele koste in die somer beskikbaar. Doen asb. vooraf navraag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 - 13th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang