+77

Bona Kgole Bushveld Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Christel B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Amazing experience. Our stay was wonderful. The unit is very well equipped and offered us real value. We enjoyed our stay and the view from the patio was definitely a highlight!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Thank you for your kind review. We’re delighted to hear that you had a wonderful stay and that you found the unit well equipped and good value. The patio views are one of our favourite features too, so we’re glad you enjoyed them. We hope to welcome you back again soon.

Rudi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Dit was awesome gewees. Ons het ja, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Dankie Rudi. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Cleo V
Kort verblyf
2.4
Feb 2026

We enjoyed the place, but upon arrival the place was dirty; 2 bedrooms were in a. It was okay; however, a lot needs improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Renaldo F
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier met 'n wonderlike uitsig. Ons het 'n heerlike kuier gehad. Die huis is wonderlik en die uitsig nog beter. Lieflike braai- en boma-area en die koedoes het kom draai maak. So ook 'n slangetjie wat vir bietjie opwinding gesorg het. Lynette se diens is fantasties, net soos die ander huise wat deur haar in Mabalingwe bestuur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Dankie Renaldo. Ons waardeer julle!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Baie mooi plek, baie lekker gekuier en ontspan. Die huis is baie netjies, baie lekker kuier-area. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Dankie vir julle terugvoer Vernon. Hoop julle kom kuier weer.

Pieter S
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Mooi huis met pragtige uitsig op die bosveld. Die huis is ruim met 'n lekker buite kuierarea. Die kombuis is egter nie toegerus vir 'n groot groep nie. Bring glase en bakke ens. saam. Die ketel en toaster het nie gewerk nie. Ons het probleme met die bosvoertuig gehad. Die voertuig is vervang met 'n tweede voertuig wat aan die gang gestoot moet word. Die voertuig het ons laat staan in die bos en 'n derde voertuig het uiteindelik gewerk. Ons moes 'n paar keer bel en het na 'n paar weke ons deposito terug gekry.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Dankie vir jou terugvoer Pieter. Ons waardeer dit opreg. Sal aandag skenk aan die items genoem.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Hallo Thea. Die wifi wat tydelik buitewerking was, was agv die donderstorms en ons is ongelukkig afhanklik van Belanet ons diensverskaffer om ons by te staan. Dit is dadelik raporteer dus is jou stelling nie waar nie. Daar is heelwat huise in Mabalingwe wat ook beinvloed was deur die storm wie se routers ook vervang moes word. Dit is ook so aan jou verduidelik. Ons het ook moeite gedoen om al julle besittings wat julle agtergelaat het te laat aflewer in persoon. Jammer julle het nie die ervaring geniet nie.

Chantelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Okt 2022

Glad nie baie gelukkig met wat ons gekry het vir die waarde wat ons betaal het nie! Toe ons 3 uur inklok is die plek nog nie reg nie. Ons het R1600 plus R1500 deposito betaal vir 'n game drive bakkie wat ons nooit gery het nie. Die geld is ook nie aan ons terugbetaal nie. Die R1500 deposito vir as iets breek is ook nie terugbetaal na die 7 dae nie. Die Jacuzzi se water was baie warm, ons kon hom nie gebruik nie. Daar is ook nie 'n knoppie waar jy hom laer kan stel nie. Buite is 2 kamers (ons het hul glad nie gebruik nie). Die eerste se deur kan glad nie van buite af sluit nie. So ons is glad nie tevrede met die diens wat ons van die lodge af gekry het nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Bona Kgole Bushveld Lodge
Hi Chantelle, Julle terugvoer is ongelukkig nie heeltemal akkuraat nie. Die voertuig was afgelewer (wat julle erken het), maar iemand in julle groep het die drywer instruksies gegee en gese dat julle nie die voertuig sou gebruik nie. Die drywer het teruggekeer met die voertuig. Julle het erken dit was 'n mis kommunikasie. Ons is nooit in kennis gestel dat julle gesukkel het met die slot nie. Die kamer sluit met 'n draai slot van binne en 'n sleutel vir binne is glad nie nodig nie. Een oproep kon dit reggestel het. Jammer dat julle ervaring nie na wense was nie.

Urzell W
Lang verblyf
4.8
Jan 2021

Baie lekker gebly en pragtig uitsig. Baie aangename mense, baie lekker gekuier en pragtige uitsig en geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 365

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c906144b253f039ff18831c874b6dda1fbdbe8b74b0e1314e20e238c5df05ec0241a659a75a5385e8d9441851fcfd60d07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.813029109255 28.100658087415
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang