Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar sal van gaste verwag word om 'n skadedeposito te betaal. Indien daar breekskade of breekskade is wat die waarde van die deposito oorskry, sal gaste aanspreeklik gehou word vir die verskil.
Die skadedeposito is 7 dae voor aankoms via EFT betaalbaar. Breekskadedeposito's sal 5-7 dae na uitklok terugbetaal word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om ons van bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling.
Vroeë aankoms en laat uitklokdatums word nie toegelaat nie en kan gehef word. Kommunikeer asseblief met jou gasheer indien jy enige spesiale versoeke het.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang